Research Articles (Logistics)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Research Articles (Logistics) by Subject "Business logistics"
Now showing 1 - 3 of 3
Results Per Page
Sort Options
- ItemAn analysis of the influence of logistics activities on the export cold chain of temperature sensitive fruit through the Port of Cape Town(AOSIS Publishing, 2015-09) Goedhals-Gerber, Leila L.; Haasbroek, Laura; Freiboth, Heinrich W.; Van Dyk, EsbethBackground: South Africa exports a large variety of different fruit types and cultivars worldwide. Yet, there is concern in the South African fruit industry that too much fruit and money is lost each year due to breaks along the fresh fruit export cold chain. Objective: The objective of this article was to identify the influence of logistics activities on breaks along the South African fruit export cold chain. The focus is specifically on temperature sensitive fruit, exported in refrigerated containers to Europe and the United Kingdom through the Port of Cape Town. This supply chain was selected as this was the most accessible supply chain in terms of retrieving the necessary temperature data. Method: The cold chain was investigated from the cold store, through all segments, until the Port of Cape Town. Temperature data collected with temperature monitoring devices from different fruit export supply chains of grapes, plums and pome fruit (apples and pears) were analysed to identify the percentage of temperature breaks and the length of temperature breaks that occur at each segment of the cold chain. Results: The results show that a large number of breaks are experienced along South Africa’s fruit export cold chain, specifically at the interface between the cold store and the truck. In addition, the findings also show that there has been an improvement in the number of breaks experienced in the Port of Cape Town following the implementation of the NAVIS and Refcon systems. Conclusion: This article concludes by providing the fruit industry with areas that require addressing to improve operational procedures along the fruit export cold chain to help ensure that the fruit arrives at its final destination at optimal quality.
- ItemLogistiek : die oorsprong, konseptuele ontwikkeling en betekenis daarvan in hedendaagse gebruik(Bureau of the WAT, 2002) Pienaar, Wessel J.Hierdie artikel beskryf die oorsprong van die woord logistiek, stip die ontwikkeling daarvan uit en verklaar die hedendaagse betekenis daarvan. Die ontwikkelingsgang van die begrip word aangedui vanaf die oorsprong daarvan in Grieks, met inagneming van die opeenvolgende opname daarvan in Laat-Latyn, Frans en Nederlands, tot by die huidige gebruik daarvan in Afrikaans. Die vestiging van die Franse logistique as milit?re konsep gedurende die Napoleontiese oorlog, en die uitbreiding daarvan tot 'n bedryfsbegrip ná afloop van die Tweede Wêreldoorlog word verduidelik. Die ontwikkelingsgang sedertdien van die betekenis van die konsep in bedryfsverband word bespreek. Eietydse omskrywings van logistiek, betreffende die gebruik daarvan in die bedryfslewe en in die omgangstaal, word verskaf. Vervolgens bied die artikel 'n eietydse definisie van logistiek in bedryfsverband. Ten slotte word aangetoon hoe doeltreffende bedryfslogistiek waarde toevoeg.
- ItemToewysingsheuristieke om die volgorde van bestellings vir 'n uitsoeklyn te bepaal(LitNet, 2012) De Villiers, A. P.; Visagie, S. E.’n Sisteem vir die opmaak van bestellings word ondersoek. Die sisteem vereis dat die werkers in ’n kloksgewyse rigting om ’n uitsoeklyn beweeg. Die uitsoeklyn bestaan uit vaste vakkies wat elk ’n unieke produk bevat. Die bestellings en die produkte in die vakkies is bekend voordat bestellings opgemaak word. Die volgorde moet bepaal word waarin die bestellings in ’n uitsoeklyn opgemaak moet word sodat die totale afstand afgelê deur die werkers geminimeer word. Die probleem word opgelos met twee klasse van heuristieke. Die eerste klas is gebaseer op ’n veralgemeende toewysingsprobleem. Die tweede klas gebruik voorkeurverhoudings. Al die heuristieke word vergelyk op grond van hulle oplossingskwaliteit vir werklike datastelle. Een van die metodes wat die voorkeurverhoudings in ag neem lewer die beste resultate.