Masters Degrees (Faculty of Education (former Departments))
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Masters Degrees (Faculty of Education (former Departments)) by Subject "Education -- South Africa -- Aliwal North -- History"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemDie geskiedenis van die onderwys te Aliwal-Noord tot 1910(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1948-11) Potgieter, M. du T. (Matthys du Toit); Cruse, H. P.; Stellenbosch University. Faculty of Education . Deptartment of Policy Studies.VOORWOORD: Op 12 Mei 1949 sal die gemeenskap van Aliwal-Noord die stigting van die dorp, 100 jaar gelede, feestelik herdenk.Die voorgenome feesviering was die aanleidende oorsaak tot hierdie onderneming, wat bedoel is as 'n bydrae tot die insameling van gegewens aangaande die ontwikkelingsgeskiedenis van die dorp. Om verskeie rede was ek genoodsaak om die ondersoek tot die skole op die dorp te beperk. Tot my spyt kon ek ook nie daarin slaag om gegewens in te win omtrent die belangrike onderwyswerk deur die Rooms-katolieke Kerk nie, waarmee daar reeds in 1890 'n aanvang gemaak is en wat vandag op uitgebreide skaal voorgesit word.