Browsing by Author "Rossouw, Jan Hendrik"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemDie geskiedenis van Groenberg-skool 1864-1908(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1940-12) Rossouw, Jan Hendrik; Hoogenhout, C. P.; Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of History.AFRIKAANSE OPSOMMING: Die skoolplaas, Welbedacht. In noordelike rigting, omtrent vyf myl buite die dorp Wellington, lê daar langs die hoofweg na Agter-Groenberg 'n opstal algemeen bekend as "Die Winkeltjie", 'n deel van die plaas Driefontein. Reg teenoor die winkeltjie draai 'n buurtepad skerp na regs weg na die plase Welbedacht en Nabygelegen. Op eersgenoemde plaas is Groenberg Skool geleë. Die plaas Welbedacht is sedert 1848 in besit van die familie Malan. Die huidige eiennaar is naamlik 'n kleinseun van Francois Stephanus Malan, die eerste eienaar van die naam, asook die skenker van die morg grond waarop Groenberg Skool geleë is.