Browsing by Author "Mostert, S."
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemSUNSAT: Suid-Afrika se eerste satelliet in die ruimte(AOSIS Publishing, 2002-09-28) Schoonwinkel, A.; Milne, G. W.; Du Plessis, J.; Mostert, S.AFRIKAANSE OPSOMMING: Die SUNSAT-satelliet is as navorsing- en ontwikkelingsprogram aan die Universiteit van Stellenbosch bedryf van 1992 tot 2001. Dit het nuwe tegnologie vir Suid-Afrika verwerf en internasionaal ’n nuwe werkverrigtingsvlak ten opsigte van mikrosatelliete se beeldwaarnemingsvermoëns daargestel. SUNSAT het ook internasionale amateurradiokommunikasie en ruimtewetenskaplike eksperimente ondersteun. Tydens die ontwikkelingsfase het meer as 100 nagraadse studente hul tesisonderwerpe op SUNSAT geskoei, en ’n gepaardgaande wetenskapbewusmakingsprogram het meer as 50 000 skoliere bereik. Hierdie artikel gee ’n oorsig oor die samestelling van die satelliet en sluit af met ’n toekomsvisie vir satelliettegnologie in Suid-Afrika.