Browsing by Author "Graf, M."
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemEuripides se Medea(Stellenbosch University, Department of Ancient Studies, 2006) Graf, M.Die studente-essay wat as die beste beoordeel word uit dié wat voor 30 November in die voorafgaande jaar vir beoordeling voorgelê word, word jaarliks in Akroterion gepubliseer as die KVSA / CASA Essay. Die kompetisie word geborg deur die Klassieke Vereniging van Suid-Afrika en alle voorgraadse studente mag deelneem. Honneurstudente mag in gelykgenommerde jare inskryf. Die wenner ontvang ’n prys van R500.