Browsing by Author "Botha, Petrus Albertus"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemMensvaardighede vir die verteenwoordigende rol van plaaslike owerheidsverteenwoordigers(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1995-11) Botha, Petrus Albertus; van Rooyen, A.; Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Leadership.AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doelwit van hierdie studie is om raadslede bewus te maak van die verskillende rolle en wyduiteenlopende funksies, asook die vereiste mensvaardighede, wat met die amp van raadslid gepaard gaan. Die navorsing moet ook as normatiewe vaardigheidshandleiding vir toetredende raadslede, met geen vorige ondervinding van die demokrastiese regeerproses nie, dien. Die struktuur van die studie bestaan uit die volgende: As agtergrond tot die studie konsentreer die eerste hoofstuk op die politieke herstruktureringsproses op plaaslike owerheidsvlak en die belang van opleiding en ontwikkeling van raadslede. Die doelwit van hierdie studie is om raadslede bewus te maak van die verskillende rolle en wyduiteenlopende funksies, asook die vereiste mensvaardighede, wat met die amp van raadslid gepaard gaan. Die navorsing moet ook as normatiewe vaardigheidshandleiding vir ruislede, met geen vorige ondervinding van die demokratiese regeerproses nie, dien. Die struktuur van die studie bestaan uit die volgende: As agtergrond tot die studie konsentreer die eerste hoofstuk op die politieke herstruktureringsproses op plaaslike owerheidsvlck en die belang van opleiding en ontwikkeling van raadslede.