Doctoral Degrees (Music)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Doctoral Degrees (Music) by Author "Geldenhuys, Daniel Gerhardus"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemJohn Joubert se komposisies : n stylkritiese ondersoek met spesiale verwysing na sy vokale werk(Stellenbosch : Stellenbosch University, 197601) Geldenhuys, Daniel Gerhardus; Leob van Zuilenburg, P. E. O. F.; Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Music.AFRIKAANSE OPSOMMING: Tydens die studie aan hierdie werk moes die skrywer dikwels die vraag aanhoor: Waarom het jy besluit om oor die musiek van John Joubert te skryf? Die skrywer het aanvanklik as 'n student van die "avant-garde"-musiek begin en via 'n studie van die hedendaagse blokfluitmusiek afgekom op die Sonata a Cinque, waarin Joubert onder and ere van 'n blokfluit gebruik maak. Hierdeur het hy geinteresseerd geraak in die musiek van John Joubert, wat vir horn nie heeltemal peilbaar was nie en die behoefte laat ontstaan het om hierdie musiek van 'n Suid-Afrikaanse komponis, dieper te gaan ondersoek.