Research Articles (Geography and Environmental Studies)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Research Articles (Geography and Environmental Studies) by Author "Barnard, Barnie"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemDie groot avontuur – wondere van lewe op aarde(AOSIS OpenJournal, 2007) Barnard, Barnie; Barnard, Wilhelm S.Leon Rousseau se Die groot avontuur is ’n populêre wetenskap oor die geskiedenis van lewe op aarde. Populêr-wetenskaplike tekste stel hoë eise aan die skrywer: aktualiteit, toeganklikheid van aanbieding, ’n getroue weergawe van persone en standpunte, duidelike onderskeid tussen feite, teorie en mening en bronne om al drie op te volg. So ’n teks kan ook van twee kante benader word. Die spesialis-wetenskaplike gee ’n blik van binne. Hy ken die parameters, die strydvrae, die persoonlikhede en die interne politiek. Sy probleem is vlak van aanbieding: sit hy te hoog in, verloor hy lesers; stel hy dit te laag, verveel hy sy portuur. Daarteenoor kyk die ingeligte lekeskrywer van buite. Kontroversies en persoonlikhede sien hy gewoonlik in ’n wyer konteks, hy het ’n aanvoeling vir waarvan sy lesers sal hou en kan sy verhaal boeiend vertel. Vir vertolking, feite en teorie bly hy egter van die spesialis afhanklik.