Masters Degrees (Systematic Theology and Ecclesiology)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Masters Degrees (Systematic Theology and Ecclesiology) by browse.metadata.advisor "Brown, E."
Now showing 1 - 4 of 4
Results Per Page
Sort Options
- ItemAdriaan Moorrees : vorming, opleiding en gemeentelike bediening, 1855-1907(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1984) Nel, Johann; Brown, E.; Stellenbosch University. Faculty of Theology. Dept. of Systematical Theology and Ecclesiology.AFRIKAANSE OPSOMMING: Geen opsomming beskikbaar.
- ItemDie Didache, of, Die onderwysing van die Twaalf Apostels : in Afrikaans vertaal uit die hersiene Griekse teks van J.B. Lightfoot met kantaantekeninge en 'n kerkhistoriese verkenning van die belang en problematiek(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1976-06) Pretorius, Nicolaas Francois; Brown, E.; Stellenbosch University. Faculty of Theology. Department of Systematic Theology and Ecclesiology.AFRIKAANSE OPSOMMING: Geen opsomming beskikbaar.
- ItemKerkwees op Mooimeisiesfontein : die geskiedenis van die Ned. Geref. Kerk Albanie, 1831-1981(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1981-09) Kruger, L. R.; Brown, E.; Stellenbosch University. Faculty of Theology. Dept. of Systematic Theology and Ecclesiology.INLEIDING: In hierdie verhandeling gaan dit om die geskiedenis van die Ned. Geref. gemeente Albanie, Riebeek-Oos, wat in hierdie jaar 150 jaar bestaan. By die interpretasie van hierdie gemeentegeskiedenis moet rekening gehou word met die vraag watter faktore, teologies,.kerklik of andersins, 'n invloed gehad het op die manier van bediening en ontwikkeling van die gemeente? In hoeverre is die gemeente tipies van die kerk waarmee hy in verband staan en in hoeverre onderskei hy hom as 'n besondere gemeente? Was die gemeente getrou gewees aan die Skrif, en die eis van Christus?
- ItemDie Nederduitse Gereformeerde Kerk en die 1933-droogte, met besondere verwysing na die Noordweste(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1995-03) Jooste, Jacobus Petrus; Brown, E.; Stellenbosch University. Faculty of Theology. Dept. of Systematic Theology and Ecclesiology.AFRIKAANSE OPSOMMING: Weens n verskeidenheid samelopende omstandighede, staan die droogte van die dertigerjare in Suid-Afrika bekend as Die Groot Droogte. Dit was krisistyd in hierdie land se geskiedenis. Die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) het baie intens betrokke geraak by hierdie krisis, omdat die oorgrote meerderheid van die mense wat deur die droogte geraak is, lidmate van hierdie kerkverband was. In gemeentelike verband is die bediening voortgesit so goed as wat omstandighede dit toegelaat het. Die krisis van verarming, ook van die plaaslike gemeentes, het egter die kerk gedwing om in breer verband or te tree. Gevolglik is groot noodlenigingsaksies op kort termyn en rehabilitasieprojekte op langtermyn vanaf Sinodale kant aangepak en geimplementeer. Wetenskaplike navorsing oor die armoede-probleem en die opheffing en rehabilitering van arm mense, is in hierdie tye deur die NGK gelei. Suid-Afrika is n oorwegend droe land, en droogtes is n gereelde verskynsel waarmee deurlopend rekening gehou moet word. Die NGK het praktiese ervaring en kennis opgedoen van omvattende gekoordineerde optrede in sulke krisisse. In die kerk is daar n samevoeging van groot kundigheid op die terrein van barmhartigheid. Hierdie barmhartigheid word uit die Woord van God gemotiveer en beredeneer. Dit is dankbare liefde wat die. Dit is diens wat eie is aan die Christelike Kerk omdat dit na vore kom vanuit n lewende geloof in die Drie-Enige God. Hierdie agtergrond maak die NGK uiters relevant en n noodsaaklike rolspeler in hierdie land met sy gereelde natuurrampe en armoede-probleem wat roep om hulpverlening, opheffing en rehabilitasie.