Department of Drama
Permanent URI for this community
Browse
Browsing Department of Drama by browse.metadata.advisor "Breitinger, H. E. (Habil Eckhard)"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- Item"Memory is a weapon" : the uses of history and myth in selected post-1960 Kenyan, Nigerian and South African plays(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1999-12) Hutchison, Yvette; Hauptfleisch, Temple; Breitinger, H. E. (Habil Eckhard); Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Drama.ENGLISH ABSTRACT: In hierdie proefskrif word gekyk na die verwantskap tussen geskiedenis, mite, geheue en teater. Daar word ook gekyk na die mate waartoe historiese of mitiese toneelstukke gebruik kan word om die amptelike geheue en identiteite, soos deur bewindhebbers in post-koloniale Nigerie en Kenya geskep, terug kon wen of uit kon daag. Hierdie werke word dan vergelyk met die soort teater wat tydens die Apartheidbewind in Suid-Afrika geskep is, om verskille en ooreenkomste in die gebruik van historiese en mitiese gegewens te bekyk. Die slotsom is dat een van die belangrikste kenmerke van die teater in vandag se samelewing sy vermod is om alternatiewe historiese narratiewe te ontwikkel wat kan dien as teen-geheue ("counter-memory") vir die dominante narratief van amptelike geskiedenisse. Sodoende bevraagteken die teater dan ook 'n liniere en causale siening van die geskiedenis, maar interpreteer dit eerder as meervoudig en kompleks.