Influence of the use of multiple nutritional claims on South African consumers’ perceptions and purchasing decisions of food products

Date
2021-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: As part of the World Health Organization’s goal, the prevalence of non-communicable diseases in South Africa should be reduced. This goal can be achieved with interventions such as encouraging nutritional labelling. This led to the aim of the study on how South African consumers perceive multiple nutritional claims on a food product and how this influences their purchasing decisions. A questionnaire was developed on REDCap and randomly distributed through various online platforms. MS Excel was used to capture the data along with STATISTICA 14: TIBCO Software Inc. (2020). The relation between nominal variables was investigated with contingency tables and appropriate chi-square tests like the likelihood ratio chi-square test were used to determine the strength of agreement. This was used to evaluate the significant difference between the influence of nutritional information on a consumer’s perception and the demographical, social, and behavioural factors. This method was also used to determine the correlation between whether consumer sees and actively seek nutritional logos and Health Logos (HLs) before they purchase a food product. The relationships between continuous response variables and nominal input variables, such as the different diets, were analysed by using a one-way analysis of variance with a confidence level of 95%. The differences were considered significant when the p-values were smaller than 0.05. The multiple comparisons test, namely Fisher Least Significant Difference Method, was applied post hoc to determine where significant differences occurred among the levels of the age factor involved compared to the particular diet. It was found that more nutrient claims and ingredient claims encourage the consumers to purchase a food product, but the consumers are not necessarily looking for HLs and other nutritional visual representations before they purchase a food product. There was a significant difference between the influence of more nutritional claims on a consumer’s and the frequency of practising a sport or exercise (p=0,01, p<0,05) as well as whether consumers count calories (p=0.03, p<0.05). The majority of the consumers have knowledge about health terms, but there was confusion regarding the term nutritional reference value (NRV) as only 47.80% were able to define the term correctly. The study also noted that the nutritional logos and HLs were found significantly different in terms of whether the consumers have seen the logos before and whether they actively look for the logos before they purchase a food product (p<0.01). Therefore, consumers have seen some of the HLs previously, but they don’t necessarily actively look for the nutritional logos before they purchase a food product. Specific claims such as low-fat, Reference Intake (RI), and Heart and Stroke Foundation South Africa (HSFSA) were noted to increase the health perception of a food product. The information obtained from this study may be used by manufacturers and regulatory bodies to improve the effectiveness of nutritional communication. This can enable consumers to understand nutritional information and to enable them to make healthier, informed food choices.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Wêreldgesondheidsorganisasie se doel is om die voorkoms van nie-oordraagbare siektes in Suid-Afrika te verminder en dit kan bereik word deur voedingsetikette intervensies aan te moedig. Dit het gelei tot die doel van die studie oor hoe Suid-Afrikaanse verbruikers verskeie voedingsaansprake op 'n voedselproduk sien en hoe dit hul aankoopbesluite beïnvloed. 'n Vraelys is op REDCap ontwikkel en lukraak deur verskillende aanlyn platforms versprei. MS Excel is gebruik om die data saam met STATISTICA 14: TIBCO Software Inc. (2020) op te neem. Die verband tussen nominale veranderlikes is ondersoek met gebeurlikheidstabelle en gepaste chi-kwadraat toetse, soos die waarskynlikheidsverhouding chi-kwadraat toets, is gebruik om die sterkte van ooreenkoms te bepaal. Dit is gebruik om die beduidende verskil tussen die invloed van voedingsinligting op die persepsie van 'n verbruiker en die demografiese-, sosiale- en gedragsfaktore te evalueer. Hierdie metode is ook gebruik om die verband te bepaal tussen die vraag of verbruikers voedingslogo's en gesondheidslogos sien en aktief soek voordat hulle 'n voedselproduk koop. Die verwantskappe tussen deurlopende responsveranderlikes en nominale insetveranderlikes, soos die verskillende diëte, is ontleed deur 'n eenrigting-variansieanalise te gebruik, met 'n vertrouensvlak van 95%. Die verskille is as beduidend beskou as die p-waardes kleiner as 0,05 was. Die meervoudige vergelykingstoets, naamlik Fisher Least Significant Difference Method, is post hoc toegepas om te bepaal waar beduidende verskille tussen die vlakke van die ouderdomsfaktor in vergelyking met die spesifieke dieet voorkom. Daar is gevind dat meer voedingsaansprake en bestanddeelaansprake verbruikers aanmoedig om 'n voedselproduk te koop, maar verbruikers is nie noodwendig op soek na gesondheidslogos en ander voedingsvisuele voorstellings voordat hulle 'n voedselproduk koop nie. Daar was 'n beduidende verskil tussen die invloed van meer voedingsaansprake op die persepsie van ’n verbruiker (dit moedig die verbruiker aan, ontmoedig of beïnvloed hul nie) en die frekwensie van die beoefening van 'n sport (p=0,01, p<0,05), sowel as die verbruiker kalorieë tel (p=0,03, p<0,05). Die verbruikers het kennis gehad oor van die gesondheidsterme, maar die voedingsverwysingswaarde het die meerderheid van die verbruikers verwar aangesien slegs 47.80% die korrekte definisie kon gee. Die studie het ook opgemerk dat die voedingslogos en gesondheidslogos aansienlik anders was as die verbruikers die logos voorheen gesien het en of hulle aktief na die logo's gesoek het voordat hulle 'n voedselproduk gekoop het (p<0.01). Daarom het verbruikers sommige van die gesondheidslogos al voorheen gesien, maar hulle soek nie noodwendig aktief na die voedingslogo's voordat hulle 'n voedselproduk koop nie. Spesifieke bewerings soos lae-vet, verwysingsinnamelogo en ‘Heart and Stroke Foundation South Africa’ (HSFSA) is opgemerk om die gesondheidspersepsie van 'n voedselproduk te verhoog. Die inligting van die studie kan deur vervaardigers en regulerende liggame gebruik word om die doeltreffendheid van voedingskommunikasie te verbeter. Dit kan verbruikers in staat stel om voedingsinligting te verstaan en hulle in staat te stel om gesonder, ingeligte voedselkeuses te maak.
Description
Thesis (MScFoodSc)--Stellenbosch University, 2021.
Keywords
Citation