’n Ondersoek na die gebruik van gedigte vir tweedetaalstudente op universiteitsvlak aan die hand van die taakgebaseerde benadering

Date
2023-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Research in the field of language acquisition and literature teaching in the Afrikaans acquisition class shows that research has been done on this subject, but none on the analysis and discussion of poems in the language-acquisition classroom at university level. This study is an attempt to provide for this shortcoming in the literature.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Navorsing in die veld van taalverwerwing en letterkunde-onderrig in die Afrikaanstaalverwerwingsklas toon dat daar wél ondersoek hieroor gedoen is, maar dat daar nog geen dokumentasie bestaan ter bewys van ontleding en evaluering van die aanbied van gedigte as toevoer in die taalverwerwingsklas op universiteitsvlak nie. Hierdie studie is ’n poging om bogenoemde gaping in die literatuur aan te vul.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2023.
Keywords
Afrikaans; taalverwerwing; gedigte; taakgebaseerde benadering
Citation