So het hulle gesterf: Gedenkboek van teregstellings van Kaapse rebelle en Republikeinse burgers tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902

dc.contributor.authorVisser, G. E.
dc.date.accessioned2012-08-29T07:52:31Z
dc.date.available2012-08-29T07:52:31Z
dc.date.issued1998
dc.descriptionThe original publication is available at http://scientiamilitaria.journals.ac.za/puben_ZA
dc.description.abstractSoos die subtitel aandui, is hierdie publikasie 'n gedenkboek van Kaapse rebelle en Republikeinse burgers wat gedurende die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902 deur die Britse militere owerhede tereggestel is. Dit is gebaseer op G. Jordaan se alombekende boek "Hoe Zij Stierven: Mededeelingen aangaande het einde dergenen, aan wien gedurende den laatsten oorlog, in de Kaap-Kolonie, het doodvonnis voltrokken is" wat in 1904 deur De Stem-Drukkerij, Burgersdorp uitgegee is. (HAUM het laasgenoemde werk in 1944 uit Nederlands na Afrikaans vertaal en onder die titel "So het hulle gesterf" gepubliseer. Jordaan se werk is volgens die skrywers "steeds een van die betroubaarste verwysingsbronne" oor hierdie teregsteIlings, aangesien dit slegs twee jaar na' die oorlog geskryf is, "toe die gebeure nog vars in die geheue van familie en naasbestaandes was" (p. 11). Dit bestaan uit 'n versameling briewe en verteIlings wat Jordaan gepubliseer het net soos hy dit van die familie en naasbestaandes van die tereggesteldes ontvang het, maar is nie 'n voIledige rekord van aIle teregsteIlings nie. Jooste en Oosthuizen het dus naas Jordaan se werk ook 'n wye verskeidenheid publikasies wat die afgelope eeu oor die Kaapse rebeIle verskyn het, geraadpleeg. Daarby het hulle taIle argiefstukke, foto's en geskrifte in argiefbewaarplekke, museums, biblioteke en privaat besit, asook vele inskripsies op monumente en grafstene tydens hul navorsing vir die boek ontgin. Die inhoud van die boek is in twee dele verdeel. Deel I handel oor teregstellings in Kaapland en Deel II oor teregstellings in die Boererepublieke. Die publikasie sluit 'n kaart van Suid-Afrika in, waarop aangedui word waar al die teregsteIlings plaasgevind het. Die werk word met talle foto's en sketse toegelig en deur bronverwysings ondersteun.en_ZA
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.identifier.citationVisser, G.E. 1998. So het hulle gesterf: Gedenkboek van teregstellings van Kaapse rebelle en Republikeinse burgers tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902. Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, 28 (2): 289-290.en_ZA
dc.identifier.issn2224-0020 (online)
dc.identifier.issn1022-8136 (print)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/70329
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherOpen Journal Systemsen_ZA
dc.rights.holderAuthor holds the copyrighten_ZA
dc.subjectGraham Joosteen_ZA
dc.subjectAbrie Oosthuizenen_ZA
dc.subjectJ.P. van der Walten_ZA
dc.subjectISBN 0 7993 2557 0en_ZA
dc.subjectteregstellings in die Boererepubliekeen_ZA
dc.subjectteregstellings in Kaaplanden_ZA
dc.subjectSuid-Afrikaen_ZA
dc.subjectbook reviewen_ZA
dc.titleSo het hulle gesterf: Gedenkboek van teregstellings van Kaapse rebelle en Republikeinse burgers tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902en_ZA
dc.typeOtheren_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
visser_so_1998.pdf
Size:
1.35 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description:
Collections