Die geskiedenis van die onderwys te Aliwal-Noord tot 1910

Date
1948-11
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
VOORWOORD: Op 12 Mei 1949 sal die gemeenskap van Aliwal-Noord die stigting van die dorp, 100 jaar gelede, feestelik herdenk.Die voorgenome feesviering was die aanleidende oorsaak tot hierdie onderneming, wat bedoel is as 'n bydrae tot die insameling van gegewens aangaande die ontwikkelingsgeskiedenis van die dorp. Om verskeie rede was ek genoodsaak om die ondersoek tot die skole op die dorp te beperk. Tot my spyt kon ek ook nie daarin slaag om gegewens in te win omtrent die belangrike onderwyswerk deur die Rooms-katolieke Kerk nie, waarmee daar reeds in 1890 'n aanvang gemaak is en wat vandag op uitgebreide skaal voorgesit word.
Description
Thesis (Masters)--Stellenbosch University 1948
Some digitised pages map appear illegible due to the condition of the original hard copy. Individual cases; 8 Pages are yellow in colour due to being scanned in colour, not illegible in black and white due to the condition of the orignal copy OCR (Optical Character Recognition) could not be performed on this document.
Keywords
Education -- South Africa -- Aliwal North -- History, Dissertations -- Education
Citation