Exploring intergenerational parent educational support in the South African Sephardi Jewish Immigrant Community
Date
2023-03
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Parental involvement is a predictor of academic success. Research shows that
nuances within the nature and quality of the involvement, as well as a consistent
school-parent relationship, are particularly meaningful in this regard. It can be difficult
for refugee parents to support the education of their children due to circumstantial
limitations including, but not limited to; inadequate education of parents, insufficient
funding for school fees, multiple jobs with little time available to interact with their
child’s education, and language barriers. This study explored how forced immigration
across generations shaped educated parents’ decisions about education for their
children. The research was qualitative and conducted in the constructivist paradigm.
The design for this study was based on narrative inquiry, which offered participants
the opportunity to tell their stories, to have a voice and provide meaningful details of
their personal experiences. Participants were selected purposively. The study was
delimited to three generations of a Jewish family who fled from the Democratic
Republic of the Congo to Zimbabwe in the 1960s before finally settling in South Africa.
Data were collected by means of semi-structured interviews, focus group interviews,
and photographs. The data were analysed by means of open coding and axial coding,
which revealed the following dominant themes: history, determination to succeed, and
the evolution of parental involvement. Forced immigration affected the educational
decisions that the parents involved in this study made for their children across three
generations. The data revealed that education had always been a priority in this family,
even during exceptionally desperate times. Parents always ensured that their children
went to school and received an education. Gradually, academic expectations have
evolved to allow for more equal education opportunities for women and greater scope
in terms of academic choice and achievement. That evolution appears to have been
paired with more involvement of parents in the education and support of their children and their happiness overall.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Ouerbetrokkenheid is ‘n aanduider van akademiese sukses. Navorsing wys dat die nuanse in die aard en kwaliteit van die ouerbetrokkenheid, sowel as ‘n konsekwente skool-ouer-verhouding, spesifiek betekenisvol in hierdie verband is. Dit kan uitdagend wees vir vlugtelingouers om die opvoeding van hulle kinders te ondersteun as gevolg van omgewingsinperkings, insluitend maar nie beperk tot onvoldoende opvoeding van ouers, onvoldoende befondsing vir skoolfooie, veelvuldige werksverpligtinge wat beperkings plaas op die beskikbare tyd om interaksie te bied ten opsigte van die kind se opvoeding, en taalhindernisse. Hierdie studie het ondersoek hoe gedwonge immigrasie oor generasies opgevoede ouers se besluite oor hulle kinders se opvoeding gevorm het. Die navorsing was kwalitatief en uitgevoer vanuit die konstruktivistiese paradigma. Die ontwerp van die studie is gebaseer op die narratiewe benadering tot navorsing wat vir deelnemers die geleentheid gebied het om hulle stories te vertel, ‘n stem te hê, en betekenisvolle besonderhede van persoonlike ervarings te deel. Deelnemers is deur middel van doelgerigte steekproefneming gekies. Die studie is beperk tot drie generasies van Joodse families wat in die 1960’s vanuit die Demokratiese Republiek van die Kongo na Zimbabwe gevlug het, voordat hulle hulself uiteindelik in Suid-Afrika gevestig het. Data is versamel deur middel van semi-gestruktureerde onderhoude, fokusgroep-onderhoude en foto’s. Die data is geanaliseer deur gebruik te maak van oop kodering en aksiale kodering wat die volgende dominante temas aangedui het: geskiedenis, vasberadenheid om sukses te behaal, en die evolusie van ouerbetrokkenheid. Gedwonge immigrasie het ‘n invloed gehad op opvoedkundige besluite vir hulle kinders oor drie generasies van die ouers wat aan hierdie studie deelgeneem het. Die data het openbaar dat opvoeding nog altyd ‘n prioriteit in hierdie familie was, selfs tydens uitsonderlike desperate tye. Ouers het altyd seker gemaak dat hulle kinders skool bywoon en ‘n opvoeding kry. Geleidelike akademiese verwagtinge wat meer gelyke opvoedingsgeleenthede vir vroue en ook ‘n groter verskeidenheid in terme van akademiese keuse en prestasie toelaat, het ontwikkel. Die evolusie blyk gepaard te gaan met meer ouerbetrokkenheid in die opvoeding en ondersteuning van hulle kinders en hul algehele geluk.

Description
Thesis (MEdPsych)--Stellenbosch University, 2023.