'n Taalkundige kyk na glossariums in literere vertaalprodukte

dc.contributor.authorFeinauer, Ilseen_ZA
dc.date.accessioned2015-05-08T06:15:04Z
dc.date.available2015-05-08T06:15:04Z
dc.date.issued2015-04
dc.descriptionCITATION: Feinauer, I. 2015. 'n Taalkundige kyk na glossariums in literêre vertaalprodukte, Stellenbosch Universiteit, Stellenbosch, April 2015.af_ZA
dc.descriptionIntreerede van Prof I. Feinauer, 30 April 2009, Stellenbosch Universiteit, Stellenbosch.af_ZA
dc.description.abstractINLEIDING: Dit was heelwat makliker gesê as gedaan om die meer strukturele onderbou van die taalkunde te kombineer met die moderner bewegings in die vertaalteorie. Die taalkunde skakel ook nie noodwendig altyd naatloos met die vertaalteorie nie omdat ’n baie groot deel van die vertaalteorie deesdae literêre teorieë insluit. Nog ’n rede is dat daar ’n beweging weg van bronteksgeoriënteerde na doelteksgeoriënteerde vertaalteoretiese modelle was. Laasgenoemde tipe modelle het meestal ’n skerper fokus op die ontvangs van die vertaalde teks in die doelkultuur en die rede waarom die teks hoegenaamd vertaal is; die navorsing is met ander woorde sterker ideologie-krities van aard. Daarteenoor was die bronteksgeoriënteerde modelle veel meer gemoeid met die wyse waarop die teks vertaal is, byvoorbeeld tot watter mate wyk die doelteks van die bronteks af en hoe verskil die doeltaal van die brontaal. Ek wil nie een van hierdie benaderings gebruik nie, maar eerder kyk of die meer strukturele taalkundige benadering wel ’n bydrae kan lewer tot die vertaalpraktyk en vertaalteorie. Sodoende kan ek al drie velde betrek waarin ek navorsing doen en wat ek onderrig. Een aspek binne die vertaalteorie wat my deesdae veral interesseer, is probleme wat binne die veld ontstaan as gevolg van inkonsekwente, onduidelike en ongedefinieerde terminologie.af_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/96564
dc.language.isoafaf_ZA
dc.subjectTranslating and interpretingen_ZA
dc.subjectLanguage and languagesen_ZA
dc.subjectLiterature -- Translationsen_ZA
dc.title'n Taalkundige kyk na glossariums in literere vertaalprodukteaf_ZA
dc.typeOtheren
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
feinauer_taalkundige_2015.pdf
Size:
848.5 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download PDF
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: