Vakbondontwikkeling en -beleid in Suid-Afrika

dc.contributor.advisorVan der Meulen, J.en_ZA
dc.contributor.authorDu Toit, Martin Andreen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Business Management.
dc.date.accessioned2012-08-27T12:08:16Z
dc.date.available2012-08-27T12:08:16Z
dc.date.issued1971
dc.descriptionProefskrif (D. Comm.) -- Universiteit van Stellenbosch.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Die Suid-Afrikaanse vakbondtoneel is, geoordeel aan die algemene siening, betreklik stil. Selfd sodanig dat daar by baie die idee bestaan dat daar in Suid-Afrika nie een so iets soos 'n vakbondbeweging bestaan nie. Dit blyk egter 'n groot mistating te wees. In Suid-Afrika word daar vandag nie minder as 179 geregistreerde vakbonde aangetref nie. Hierdie organisasies het aan die einde van 1970 bykans 600000 lede gehad. Hier hou die prentjie nie op nie. Binne die raamwerk van statuterebepalings deur die sentrale owerhede neergele, vorm hierdie organisasies van werknemers, saam met werkgewersorganisasies en hul onderskeie koordinerende liggame, 'n bepaalde struktuur wat aan die beweging 'n eie karakter gee. Hierdie kenmerke is eie aan die Suid-Afrika en kan in baie opsigte nie vergelyk word met soortgeyke bewegings in ander lande nie.af_ZA
dc.format.extent562 pages
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/64201
dc.language.isoen_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectLabor unions -- South Africaen_ZA
dc.subjectDissertations -- Commerceen_ZA
dc.titleVakbondontwikkeling en -beleid in Suid-Afrikaaf_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
dutoit_vakbondontwikkeling_1971.pdf
Size:
60.21 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download thesis