Die geskiedenis van Latynonderwys in Kaapland tot 1839 met besondere verwysing na die inrigtings vir en metode en inhoud van die Latynonderwys

dc.contributor.advisorCruse, H. P.en_ZA
dc.contributor.authorCoetzee, W. Nen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Curriculum Studies.
dc.date.accessioned2012-08-27T11:34:09Z
dc.date.available2012-08-27T11:34:09Z
dc.date.issued1940
dc.descriptionDissertation (M.Ed.) -- Stellenbosch.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Aanvanklik was die doel van hierdie studie om 'n geskiedkundige oorsig van Latynonderwys in Kaapland tot die jaar 1939 te gee. Aangesien egter geen geskiedenis van middelbare onderwys tussen 1795 en 1829 bestaan nie, was dit nodig om sodanige geskiedenis van die inrigtings, waar Latyn doseer is, op te stel. Dit het beteken 'n aansienlike inkorting van die periode wat bestudeer kan word binne die bestek van so 'n verbandeling. Tot die jaar 1839 het elke inrigting vir Latynonderwys 'n eutiteit op homself gevorm. Die middelbare onderwys in Kaapland was nog in sy kleuterjare, en derhalwe net so onderhewig aan die swak-ge!ntegreerde en swak-gedifferensieerde handelinge van 'n kleuter. Daarom word elke skool afsonderlik bespreek.af_ZA
dc.format.extent239 pages
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/50778
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectLatin language -- Study and teachingen_ZA
dc.subjectLatin literature -- Study and teachingen_ZA
dc.subjectDissertations -- Educationen_ZA
dc.titleDie geskiedenis van Latynonderwys in Kaapland tot 1839 met besondere verwysing na die inrigtings vir en metode en inhoud van die Latynonderwysaf_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
coetzee_geskiedenis_1940.pdf
Size:
44.47 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download thesis
Collections