Media(ted) climate change in South Africa, Nigeria, and Kenya : reimagining the public for engagement

Date
2021-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY : Climate change is the defining challenge of our time. The rise in global temperature observed in recent decades poses high risks to social and natural systems. It also has exacerbating effects on existing social problems such as poverty, hunger, infrastructural deficit, and human security challenges. The situation is worse for poorer communities, the majority of whom live in the Global South, including Africa, where resilience levels are low. As the global community grapples with addressing the challenge through mitigation and adaptation measures, it is suggested that climate change is an all-encompassing and cross-sectional policy issue. A whole systems approach needed requires input from all relevant stakeholders and at multiple levels. Attention has generally turned to communicative actions as conduits of generating public perception, attitudes, and support for climate policy. Consequently, (mass) media representation of climate change – media(ted) climate change communication (CCC) – has gained attention in the policy corridors and among researchers as an important space where citizens make sense of climate issues. Scholarship in the subject area provides several contributions to our understanding of the role that media play regarding sense-making about climate change and the public. This study focuses on addressing two gaps in the media(ted) CCC literature. First, although, “the public” is featured in media(ted) CCC research as a significant audience, little attention has been given to problematising it as a category of actor constellations engaged in sense-making around climate change governance. Considering that sustainability transitions require an engaged public who are negotiating, endorsing, and legitimising policy options, this study (re)directs attention to how the processes of sense-making in media(ted) CCC reveal positionalities and material realities that condition the climate change discourse. Second, our understanding of how societies in the Global South engage in sense-making around climate change through the media is limited due to a paucity of research interest in the region. In this study, a case is made for media(ted) CCC in Africa whose climate vulnerability is well established and yet has received little scholarly attention. The purpose of this qualitative case study is therefore twofold: (1) to develop an African context-relevant theoretical framework for CCC, and (2) to utilise the same in the analysis of how specific occasions of media(ted) CCC from three African countries, South Africa, Nigeria, and Kenya, (dis)enable public engagement. In the study, media(ted) CCC refers to the representation of climate change issues in six newspapers across South Africa, Nigeria, and Kenya, and public engagement as the process by which various social actors enact subjectivities and conduct sense-making around climate change in the mediascapes. Triangulated data (comprising of relevant literature, 315 newspaper articles and 11 semi-structured interviews) were analysed employing conceptual, framing, and thematic analyses. While the conceptual exercises (in chapters two and three) tease out what constitutes a mediascape that is supportive of inclusive climate change coverage, the empirical research (in chapters four and five) describe and explain how and whether the cases examined illustrate the representation of inclusive subjectivities (diversity of actors) and the pluralities of ideas (frames diversity). The study concludes with discussions important for driving climate change governance through communicative actions.
AFRIKAANSE OPSOMMING : Klimaatsverandering is die bepalende uitdaging van ons tyd. Die styging in die wêreld se temperatuur, wat die afgelope dekades waargeneem is, hou groot risikos vir sosiale en natuurlike stelsels in. Dit het ook 'n verergerende uitwerking op bestaande maatskaplike probleme soos armoede, honger, tekort aan infrastruktuur en menslike veiligheidsuitdagings. Vir armer gemeenskappe, waarvan die meerderheid in die Globale Suide, insluitend Afrika, woon, en waar vlakke van veerkragtigheid laag is, is die situasie hagliker. Aangesien die wêreldgemeenskap sukkel om dié uitdaging deur middel van versagtende en aanpassingsmaatreëls aan te spreek, word aan die hand gedoen dat klimaatsverandering 'n allesomvattende en oorkoepelende beleidsaangeleentheid is. 'n Nodige omvattende stelselbenadering verlang insette van alle relevante belanghebbendes, en wel op verskeie vlakke. Die aandag het oor die algemeen na mededeelsame aksies verskuif as afleistelsels om openbare persepsie, houdings en ondersteuning vir klimaatbeleid te genereer. Gevolglik het (massa) mediavoorstelling van klimaatsverandering – gemedieerde klimaatsveranderingskommunikasie (KVK) – aandag in die beleidskorridors en onder navorsers getrek as 'n belangrike ruimte waar burgers sin maak van klimaataangeleenthede. Wyer kennis van die vakgebied bied verskeie bydraes tot ons begrip van die rol wat media in die sinvolheid van klimaatsverandering en die publiek speel. Hierdie studie fokus op die aanspreek van twee leemtes in die gemedieerde literatuur. Eerstens, hoewel "die publiek" in gemedieerde KVK-navorsing as ’n beduidende gehoor aangetoon word, is daar min aandag gebied aan die problematisering daarvan as 'n kategorie van rolspelerskonstellasies wat betrokke is by die sinvolheid van die bestuur van klimaatsverandering. Aangesien volhoubare oorgange 'n betrokke publiek vereis wat beleidsopsies onderskryf, hulle wettig, en daaroor onderhandel, (her)vestig hierdie studie die aandag op hoe sinvolle prosesse in gemedieerde KVK posisionaliteite en materiële werklikhede openbaar wat die klimaatsveranderingdiskoers kondisioneer. Tweedens, ons begrip van hoe samelewings in die Globale Suide besig is om deur middel van die media sin te maak van klimaatsverandering is weens ’n gebrek aan navorsingsbelangstelling in dié gebied beperk. In hierdie studie word 'n saak - uitgemaak vir gemedieerde KVK in Afrika waarvan die klimaatkwesbaarheid goed gevestig is, maar tog min wetenskaplike aandag geniet. Die doel van hierdie kwalitatiewe gevallestudie is dus tweeledig: (1) om 'n Afrika-konteksrelevante teoretiese raamwerk vir KVK te ontwikkel, en (2) om dit toe te pas in die analise van hoe spesifieke geleenthede van gemedieerde KVK uit drie lande, Suid-Afrika, Nigerië en Kenia, openbare betrokkenheid voorkom. In die studie verwys gemedieerde KVK na hoe aangeleenthede oor klimaatsverandering in ses koerante regoor Suid-Afrika, Nigerië en Kenia voorgestel word, en na openbare betrokkenheid as die proses waardeur verskillende maatskaplike rolspelers subjektiwiteite bepaal en sinvolheid oor klimaatsverandering in die media as geheel aanbied. Driehoekige data (bestaande uit relevante literatuur, 315 koerantartikels en 11 semi-gestruktureerde onderhoude) is geanaliseer en het konseptuele, raamwerk- en tematiese ontledings betrek. Terwyl die konseptuele oefeninge (in hoofstukke twee en drie) ontlok wat media in sy geheel behels en wat inklusiewe dekking van klimaatsverandering ondersteun, beskryf en verduidelik die empiriese navorsing (in hoofstukke vier en vyf) hoe, en of die ondersoekte gevalle, die voorstelling van inklusiewe subjektiwiteite (diversiteit van rolspelers) en die meervoudigheid van idees (raamwerkdiversiteit) uitbeeld. Die studie word met besprekings, wat van belang is vir die bestuur van klimaatsverandering, deur middel van kommunikatiewe aksies afgesluit.
Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2021.
Keywords
Climatic changes -- Public opinion, Climate change mitigation -- South Africa -- Public opinion, Climate change mitigation -- Kenya -- Public opinion, Climate change mitigation -- Nigeria -- Public opinion, UCTD
Citation