Participatory budgeting to foster inclusivity, transparency and accountability in local government : a case of the City of Ekurhuleni Metropolitan Municipality

Date
2023-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: This study investigates participatory budgeting (PB) in the City of Ekurhuleni Metropolitan Municipality, focusing on public participation, resource allocation, and good governance. In addition, it investigates the degree to which it is used as a bottom-up strategy and the involvement of civil society. This study highlighted the importance of meaningful discussion within participatory governance systems in local governments. It demonstrates the applicability of the available mechanisms as well as the necessity of enhancing participatory budgeting at the local level. Virtuous municipalities involve the public early in the process and during the crucial debate and discussion stages. A straightforward legislative procedure does not ensure the effective implementation of participatory governance. As a result, this study adds a fresh perspective on the stages of participatory budgeting design, an original framework, and unique characteristics like mainstreaming participatory budgeting to the ongoing discussion. Therefore, the results of this inquiry may be useful in supporting public servants in making decisions regarding how to construct and develop the entire participatory budgeting process to increase trust. This study acknowledges that integrated development planning and participatory budgeting are frequently confounded in Local Government. The municipality is expected to ascribe a moral and a legal obligation to the communities they serve by involving them in determining, prioritising, and implementing socio-economic development planning. Along with municipal plans, PB should be implemented in municipal governments through a stage process that is structured within a framework to accomplish this goal. The assessment of relevant literature acknowledges that rationality, public reason and justification, decision-making, public participation, and a supporting public sector are all components of deliberative democracy. Deliberate PB emphasises the need for adequate levels of citizen participation in democratic debates for participatory budgeting to be effective. To comprehend participatory budgeting in local government, the use of a single case study of Ekurhuleni experiences in PB included the adoption of qualitative research methodologies, such as online surveys with open-ended questions and primary data sources. Data triangulation was an essential step in guaranteeing that the case study would accurately assess the participant's views and provide a rich data that assist in responding to the study aim. Findings from this study reveal the lack of community participation in the budget processes, the importance of budget information and transparency, and the fundamentals of the political will in a democratic society to strengthen democracy and good governance. The findings also revealed that ward committee members lack the skills and expertise to discuss and interpret the budget of the CEMM. Thus, the case study concludes and suggests measures to cultivate a participation ethos in the budget process. The recommendation concerning institutional capacity building may assist in upskilling ward committee members and public officials. Additionally, the suggestion for the CEMM to invest in more sophisticated planning and technical tools may secure more precise and pertinent data and statistics during the analysis phase of ward priorities. An innovative PB framework is recommended as a contribution to strengthening participatory budgeting in the CEMM.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek gemeenskapsbetrokkenheid in die begroting van die Stad Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit, met die fokus op openbare samewerking, gemeenskaps ontwikkeling en effektiewe bestuur. Daarbenewens ondersoek dit die effekte op besluitnemings prorosesse in begrotings van die munisipaliteit. Hierdie studie beklemtoon sinvolle samesprekings binne gekoordineerde bestuurstelsels in plaaslike regerings. Dit demonstreer die toepaslikheid van die beskikbare meganismes vir gemeenskap betrokkenheid sowel as die noodsaaklikheid om die samewerking van verskeie belanghebbendes in die begroting te verbeter op plaaslike vlak. Doelgerigte munisipaliteite betrek die publiek vroeg in die proses en tydens die belangrike debat- en besprekingsfases. 'n Eenvoudige wetgewende prosedure verseker nie die doeltreffende implementering van gemeenskapsbetrokkenheid nie. Gevolglik voeg hierdie studie 'n vars perspektief op die fases van deelnemende begrotingsontwerp en skep 'n oorspronklike raamwerk met unieke eienskappe vir die gemeenskap se betrokkenheid in die begroting. Daarom kan die resultate van hierdie studie voordelig wees om staatsamptenare te ondersteun om besluite te neem oor hoe om die hele deelnemende begrotingsproses op te stel en te ontwikkel om vertroue te verhoog. Hierdie studie erken dat geintegreerde ontwikkelingsbeplanning en samewerking in begrotings gereeld in plaaslike regering verwar word. Daar word van die munisipaliteit verwag om morele en grondwetlike verpligting na te kom. Openbare amptenare moet die gemeenskap betrek by die bepaling, prioritisering en implementering van sosio-ekonomiese ontwikkelingsbeplanning. Saam met munisipale planne moet samewerking in begrotings in munisipale regerings geimplementeer word deur middel van 'n proses wat binne 'n raamwerk gestruktureer is om hierdie doel te bereik. Die relevante literatuur erken dat rasionaliteit, openbare rede en regverdiging, besluitneming, openbare deelname en 'n ondersteunende openbare sektor almal komponente van demokrasie is. Doelbewuste samewerkende begrotings beklemtoon die noodsaaklikheid dat voldoende vlakke van burgerdeelname aan demokratiese debatte vir betekenisvolle begrotings. Om gemeenskapsbetrokkenheid in begrotings op plaaslike vlak te verstaan was, kwalitatiewe navorsingsmetodologiee gebruik soos aanlyn vraelyste met oop vrae en primere databronne. Datatriangulasie was 'n noodsaaklike stap om te verseker dat die studie die respondente se sienings akkuraat sou beoordeel en 'n ryk data sou verskaf wat help om op die studiedoelwit te bereik. Bevindinge van hierdie studie toon die gebrek aan gemeenskapsdeelname aan die begrotingsprosesse, die belangrikheid van begrotingsinligting en deursigtigheid, en die belanrikheid van die politieke wil in 'n demokratiese samelewing om demokrasie en effektiewe regering te versterk. Die bevindinge het ook aan die lig gebring dat wykskomiteelede nie die vaardighede en kundigheid het om die begroting van die munisipaliteit te bespreek en te interpreteer nie. Die studie sluit dus af en stel maatreels voor om 'n deelname-etos aan die begrotingsproses te kweek. Die aanbeveling rakende institusionele kapasiteitsbou kan help met die opgradering van wykskomiteelede en openbare amptenare. Asook die voorstel vir die munisipaliteit om in meer gesofistikeerde beplanning en tegniese instrumente te bele om meer presiese en relevante data en statistieke tydens die ontledingsfase van wyksprioriteite verseker. 'n Innoverende raamwerk word aanbeveel as 'n bydrae tot die versterking van gemeenskapbetrokkenheid in plaaslike begrotings.
Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2023.
Keywords
Citation