Knowledge and acceptance of male circumcision as an HIV prevention procedure among plantation workers at Border Limited, Zimbabwe

Date
2011-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study sought to establish the level of knowledge of people on the medical benefits of male circumcision, especially the protective effect against HIV, with the aim of gathering baseline information on the subject for future health promotion programmes. A cross-section survey was conducted at Border Timbers Limited forest management units with 220 respondents that were conveniently selected into the study, and of these 49% were males and the reminder females. The data were collected using two questionnaires; one for females and the other for males. The data was analyzed using an Epi Info programme. The findings showed that, there was little knowledge on the benefits of male circumcision as they scored an average score of three out of eight, and 66% scored less than 50%. Striking was that that females were more knowledgeable than their male counterparts. Less than 20% knew of the protective effect of male circumcision against HIV. Fifty eight percent of the respondents had negative perceptions of the procedure, and 55% of the respondents were of the opinion that, male circumcision should be stopped with as little as twenty percent of the uncircumcised men willing to be circumcised. Under a third of the total respondents (26.7%) expressed their willingness to circumcise their male children. Medically conducted circumcision was preferred by 95% of the respondents over traditionally conducted circumcision. Based on the above; the study concluded that, raising people's knowledge on benefits of male circumcision would help in changing people's perceptions and increase the acceptability of the procedure. It is recommended that the government together with the private sector urgently need to carry awareness campaigns to raise workplace on how male circumcision can reduce chances of getting HIV. Furthermore, traditional circumcision practice should be encouraged and the practitioners trained to carry the procedure in a safe way. Further studies are recommended to assess the impact of stigma on the already circumcised in order to effectively plan and overcome societal barriers for the recommended strategies to make an impact.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie poog om die vlak van kennis van mense rakende die mediese voordele van manlike besnyding te vestig, veral die voorkomende effek teen MIV met die doel om basislyn inligting oor die onderwerp van toekomstige gesondheidsbevoordelings programme te bevorder. 'n Proefopname is uitgevoer by die Border Timbers Beperk bosbestuur eenhede met 220 respondente wat gerieflik gekies is, waarvan 49% mans en die res vroue is. Data is ingesamel met behulp van twee vraelyste vir vrouens en mans onderskeidelik. Die data was ontleed deur gebruik te maak van die Epi Info program. Die bevindinge het getoon dat daar min kennis oor die voordele van manlike besnyding is, aangesien 'n gemiddelde telling van drie uit agt behaal is en 66% respondente het minder as 50% behaal. Wat opvallend was, is dat vroue meer kennis as hul manlike eweknieë oor die onderwerp gehad het. Minder as 20% het geweet van die beskermende effek van manlike besnyding teen MIV. Agt en vyftig persent van die respondente het negatiewe persepsies oor die proses en 55% van die respondente was van mening dat manlike besnyding gestop moet word en so min as twintig persent van die onbesnyde mans is bereid om besny te word. Minder as 'n derde van die totale respondente (26,7%) was bereid om hul manlike kinders te besny. Medies uitgevoerde besnyding was verkies deur 95% van die respondente teenoor tradisionele besnyding. Gegrond op bogenoemde, het hierdie studie bevind dat die verhoging van mense se kennis oor die voordele van manlike besnyding sal help om mense se persepsies asook die verhoging van aanvaarbaarheid van die proses te verander. Daar word aanbeveel dat die regering, tesame met die privaatsektor dringend bewusmakingsveldtogte moet uitvoer om die werksplek op te voed oor hoe manlike besnyding die kanse om MIV te verminder. Verder moet tradisionele besnydingspraktyke aangemoedig word en praktisyne moet opgelei word om die prosedure op „n veilige manier uit te voer. Verdere studies word aanbeveel om die impak van stigma op die reeds besnydes te assesseer om doeltreffend te beplan en om maatskaplike hindernisse te oorkom vir die aanbevole strategieë om 'n impak te maak.
Description
Thesis (MPhil (Industrial Psychology. Africa Centre for HIV/AIDS Management))--University of Stellenbosch, 2011.
Keywords
Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology, Assignments -- Industrial psychology, Dissertations -- HIV/AIDS management, Theses -- HIV/AIDS management, Assignments -- HIV/AIDS management, Male circumcision -- Zimbabwe, HIV infections -- Prevention -- Zimbabwe
Citation