Analysis of vegetable oils, seeds and beans by TGA and NMR spectroscopy

Date
2011-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Due to the commercial, nutritional and health value of vegetable oils, seeds and beans, the analysis of their components is of much interest. In this dissertation oil-containing food products, specifically vegetable oils, seeds and beans, were investigated. Selected minor components of three locally produced vegetable oils, namely apricot kernel, avocado pear and macadamia nut oils were investigated using 31P NMR spectroscopy. These minor components, including 1,2 diacylglycerols, 1,3 diacylglycerols and free fatty acids, were identified in the 31P NMR spectra of each of the three vegetable oils for the first time. Two approaches were used for the quantification of the minor components present in the spectra. A calibration curve approach used known concentrations of standard minor components to establish calibration curves while a direct correlation approach calculated the unknown concentration of minor components in the vegetable oils using a known amount of standard compound within the analysis solution. These approaches aided in determining the concentration of minor components during storage studies in which vegetable oils were stored in five different ways: exposed to light, in a cupboard, in a cupboard wrapped in tin foil, at -8 °C and at 5 °C. It was found that determining the best storage condition for each oil was difficult since individual minor components were affected differently by the various storage conditions. However, in general the best storage conditions appeared to be 5 °C and -8 °C. The oil, protein and carbohydrate contents of sesame, sunflower, poppy, and pumpkin seeds, and soy, mung, black and kidney beans were analysed by thermogravimetric analysis and 13C NMR solid state NMR spectroscopy. It was shown that the first derivative of TGA data for seeds and beans can give valuable information about the carbohydrate, moisture, protein and fat content. This has not been previously demonstrated. For the seeds, the integration of a region between 270–480 ºC was equal to the sum of the oil and protein content and compared well to quantitative results obtained by other conventional methods. For beans the integration of a region between 180-590 ºC, gave a value which represented the sum of the oil, protein and carbohydrate content. 13C solid state NMR spectroscopy, including SPE-MAS, CP-MAS and variable contact time experiments, was carried out on these seeds and beans and gave valuable information on the solid-like and liquid-like components. To our knowledge these seeds and beans have never been previously analysed using this technique. 13C SPE-MAS NMR spectroscopy indicated that the seeds contained more liquid-like components than the beans. In turn the 13C CP-MAS NMR spectra indicated that beans had higher levels of solid-like components than the seeds. These conclusions correlated well with the quantities of liquid-like components and solid-like components that were determined by conventional methods and TGA. Preliminary studies using T1pH experiments on the components present in the seeds and beans led to a few observations. Most interesting is that a model using a two- phase fit in order to determine T1pH values appears to be more accurate than a one-phase model.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Groente olies, sade en bone is ‘n onderwerp van groot belang omrede hul kommersiële, voeding en gesondheidswaardes. In hierdie tesis is olie-bevattende voedselprodukte, spesifiek groente-olies, sade en bone geanaliseer. Geselekteerde komponente teenwoordig in klein hoeveelhede in drie lokaal geproduseerde groente-olies, naamlik appelkoos-pit, avokadopeer en makadamia-neut olies is geanaliseer met behulp van 31P KMR spektroskopie. Hierdie komponente, insluitend 1,2 diasielglyserole, 1,3 diasielglyserole en ongebonde vetsure, is vir die eerste keer geïdentifiseer in die 31P KMR spektra van die drie groente olies. Twee benaderings is gebruik vir die hoeveelheids-bepaling van die komponente in die spektra. ‘n Yking-kurwe metode het gebruik gemaak van bekende hoeveelhede konsentrasies standaard komponente vir die opstel van yking-kurwes, terwyl ‘n direkte korrelasie metode gebruik is om die onbekende konsentrasie van komponente in groente olies te bepaal met behulp van ‘n bekende hoeveelheid standaard verbinding teenwoordig in die oplossing. Hierdie metodes het gelei tot die bepaling van die konsentrasies van die komponente gedurende vyf verskillende berging toestande wat ingesluit het: Blootgestel aan lig, in ‘n donker kas, in ‘n donker kas toegevou in tin foelie, bevries by -8 °C en in ’n koelkas by 5 °C. Dit was bevind dat bepaling van die beste bergingstoestand vir elke olie moeilik is aangesien die individuele komponente verskillend geaffekteer word deur die verskeie berging toestande. Die beste bergings toestand oor die algemeen blyk egter om by 5 °C en -8 °C te wees. Sesamsaad, sonneblomsaad, papawersaad en pampoensaad sowel as sojaboontjie, mungboontjie, swartboontjie en pronkboontjie se olie, protein en koolhidraat komponente was geanaliseer met behulp van termogravimetriese analise (TGA) en 13C soliede toestand KMR spektroskopie. Dit was bevind dat die eerste afgeleide van die TGA data waardevolle inligting lewer oor die komponent inhoud van elk van die sade en bone. Hierdie is nog nie vantevore bevind nie. Vir die sade, was die integrasie van ‘n area tussen 270–480 ºC gelyk aan die som van die olie en proteïen inhoud en het goed vergelyk met die waardes verky deur algemene analitiese metodes. Vir die boontjies, was die integrasie van ‘n area tussen 180-590 ºC gelyk aan die som van die olie, protein en koolhidraat inhoud. 13C vaste staat KMR spektroskopie, insluitende SPE-MAS, CP-MAS en variëerbare kontak-tyd eksperimente, was gedoen en het waardevolle inligting gelewer omtrent die solied-agtige en mobiel-agtige komponente. Hierdie sade en bone is tot ons kennis nog nie van te vore met die tegnieke ondersoek nie. 13C SPE-MAS NMR spektroskopie het aangedui dat daar ‘n groter hoeveelheid mobiel-agtige komponente in sade as in bone teenwoordig is. 13C CP-MAS NMR spektroskopie het weer aangedui dat daar ‘n groter hoeveelheid solied-agtige komponente in bone as in sade teenwoordig is. Hierdie gevolgtrekkings het goed vergelyk met die waarnemings verkry deur konvensionele analitiese metodes en TGA. Voorlopige studies op die komponente van sade en bone deur T1pH eksperimente het tot ‘n paar gevolgtrekkings gelei waarvan die mees interessantste was dat ‘n twee-fase model vir die bepaling van T1pH waardes beter resultate lewer as ‘n een-fase model.
Description
Thesis (PhD (Chemistry and Polymer Science))--University of Stellenbosch, 2011.
Keywords
Oils and fats -- Analysis, Seeds and beans -- Analysis, Thermogravimetry, Nuclear magnetic resonance spectroscopy, Dissertations -- Chemistry, Theses -- Chemistry
Citation