'n Evaluasie van die Du-Toit-groeptoets vir dowes vir gebruik met Bruin gehoorgestremde leerlinge tussen die ouderdomme 6 en 16 jaar [Microfiche]

Date
1988
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
Onderwys aan gehoorgestremde leerlinge in spesiale skole het die afgelope aantal jare al hoe meer gesofistikeerd geraak as gevolg van, onder andere tegnologiese vooruitgang, verbeterde personeelvoorsienin, indiensopleiding en verbeterde mediese dienste. Kinders met 'n gehoorprobleem word vroeër opgespoor, wat beteken dat hulle gouer gespesialiseerde aandag ontvang en dus 'n groter kans het op ontwikkeling en akademiese vordering. Beroepsgerigte onderrig geniet al hoe meer aandag en sillabusse word so nà as moontlik aandie van gewone skole gehou. Differensiasie het baie belangrik geword. Mense het oor die algemeen, as gevolg van media-dekking, meer bewus geword van die probleme vandie gehoorgestremde en derhalve begin soek na oplossings vir hierdie probleme.
Description
Thesis (M.A.) -- Stellenbosch University, 1988.
Keywords
Deaf -- Education -- South Africa --, Deaf children -- Intelligence testing, Group intelligence tests -- South Africa --, Hearing-impaired children -- Rehabilitation -- South Africa, Dissertations -- Psychology, Theses -- Psychology, Theses -- Education, Dissertations -- Education, Hearing-impaired children -- Education
Citation