The Binga outreach : the contextualisation of mission in the Reformed Church in Zimbabwe

Date
2011-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The research starts with a descriptive study of the traditional missionary model used by the Dutch Reformed Church (DRC) in South Africa in planting what is now known as the Reformed Church in Zimbabwe (RCZ). The purpose of this descriptive part is to understand why certain mistakes are constantly repeated in cross-cultural outreach work and to prevent it from happening again. The RCZ is challenged to develop intercultural missionary theory and practice. The outreach towards the Tonga communities living in the Binga district in Zimbabwe.s North-Western province is used as an extended case study in developing a new missional framework for the RCZ. The research question is thus: How is the RCZ appropriately, meaningfully and relevantly to express the missional praxis of God within the context of the Tonga people? The research argues that meaningful missional reflection has to start with knowing and understanding the Tonga people. The RCZ would then not fall in the same trap of the European missionaries who had an ethnocentric superiority attitude. This calls for a paradigm shift in the RCZ.s thinking and doing mission. The RCZ needs to participate in the Mission of God with love and humility. The research argues that there is a need for the RCZ to revisit and carry out a critical analysis concerning her thinking and strategies of mission today. The RCZ is to develop a relevant framework that will allow the Tonga people to be conscious instruments of their own transformation in their own socio-cultural context. The goal of the study is to have a shift in the RCZ towards a missiological approach that is appropriate, meaningful and relevant in order to facilitate the transformation of the community she serves and ministers to. This framework for doing Christian mission should be Biblical, communal and contextual in the RCZ and at the same time encourage reflective involvement of the faith community in the missio Dei. The research proposes an intercultural mission as appropriate in our context, not a cross-cultural one. The research concludes that the DRC.s traditional mission model profoundly influenced the identity and present mission practice of the RCZ. A better understanding of the identity of both the DRC and the RCZ will enlighten the members of the RCZ to accept the missio Dei as their vocation and challenge. Now and in future, it will help the RCZ members who are participating in intercultural mission to make more informed plans and decisions.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die navorsing begin met beskrywende studie van die tradisionele sendingmodel wat deur die Nederduits Gereformeerde Kerk (NGK) gebruik is in die totstandkoming van wat nou bekend is as die Reformed Church in Zimbabwe (RCZ). Die doel van die beskrywende deel is om te verstaan hoekom bepaalde foute gemaak is in die kruis-kulturele uitreike van die verlede en om nie daardie foute te bly herhaal nie. Die RCZ moet interkulturele missionale teorie en praktyk leer ontwikkel. Die uitreik na die Tonga gemeenskap in die Binga distrik in Zimbabwe se Noord-Westelike provinsie word gebruik as uitgebreide gevallestudie in die ontwikkeling van nuwe missionale benadering vir die RCZ. Die navorsingsvraag is: Hoe moet die RCZ, binne die konteks van die Tonga volk, die missio Dei toepaslik, betekenisvol en relevant uitdruk? Die navorsing aanvaar dat as die RCZ gepaste en betekenisvolle sending-benadering wil ontwikkel, hulle die Tonga volk moet ken en verstaan. Die RCZ moet nie die foute van die Europese sendelinge met hul etnosentriese meerderwaardige houding herhaal nie. Dit benodig paradigmaskuif in die RCZ se denke en sendingwerk want hulle was op pad om dieselfde foute te maak. Die RCZ moet met liefde en nederigheid deelneem aan die missio Dei. Haar optrede moet nie meerderwaardigheid teenoor die Tonga mense weerspieel nie. Die navorsing stel dus voor dat die RCZ se herbesin en kritiese analise doen van haar huidige denke en strategiee. Die RCZ moet relevante raamwerk ontwikkel wat die Tonga volk sal toelaat om bewustelike instrumente van hul eie transformasie in hul eie sosio-kulturele konteks te wees. Die doel van hierdie studie is skuif in die RCZ na missionale benadering wat gepas, betekenisvol en relevant is ten einde die transformasie van die gemeenskap wat gedien en bedien word, te vergemaklik. Hierdie studie is poging om 'n raamwerk te ontwikkel vir die doen van sendingwerk wat Bybels, gemeenskaplik en kontekstueel binne die RCZ is en wat denkende betrokkenheid van die geloofsgemeenskap in die missio Dei sal aanmoedig. 'n Interkulturele benadering tot sending is in die konteks gepas, en nie 'n kruis-kulturele sending benadering soos voorheen deur die NGK gevolg nie. Die navorsing konkludeer dat die NGK se tradisionele sendingmodel die RCZ se identiteit en benadering tot sendingwerk integraal beinvloed het. Daarom is die geskiedenis van die RCZ en die werk en invloed van die NGK op die RCZ eers ontleed. Die navorser wil die RCZ oortuig om haar eie identiteit missionaal te herontdek om sodoende in haar uitreik na ander kulture interkultureel te kan werk. In die proses wil die RCZ nie proseliete van die Tonga mense maak nie maar hulle bemagtig om self in die lig van die evangelie hulle kultuur te transformeer.
Description
Thesis (DTh)--Stellenbosch University, 2011.
Keywords
Binga, Reformed Church, Mission, Contextualisation, Dissertations -- Practical Theology and Missiology, Theses -- Practical Theology and Missiology
Citation