Soil health and quality concept in agricultural extension and soil science : an assessment of topsoil conditions in a long term vineyard soil management trail in Robertson, South Africa

Date
2011-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The natural resource condition or health has been accepted as a valuable indicator of sustainable land use. The assessment of soil health (quality) has become a valuable tool in determining the sustainability of land management systems. This work aims to evaluate the sustainability of soil management practices in agricultural extension for vineyards in Robertson, South Africa based, on the current approach of the concept of soil health and soil quality, as well as to briefly explore the present reservations regarding the definition of the concept. The soil management treatments include a mechanical weed control, chemical weed control, annual addition of straw mulch, annual cover crop and perennial cover crop. The objective of study is to (i) identify suitable soil health (quality) indicators for vineyards in the study area; (ii) analyze the soil health (quality) indicators for different soil management treatments; (iii) evaluate the effect of various soil management treatments on the overall soil functionality, by comparing measured indicators to the soil property threshold values, for optimal vine growth; iv) establish a more consistent understanding and use of the terms health and quality, as understood and used in the general science community, with particular reference to the public health system. The soil physical, chemical and biological properties which were selected as indicators of soil health (quality) based on specific criteria similar to previous work done on the concept. The properties selected include soil texture, gravimetric water content, bulk density, soil aeration, water aggregate stability, soil pH, EC, available N,P,K , soil organic matter content, soil microbial biomass, potential mineralizable nitrogen and soil respiration. The study makes use of methods of analysis previously used for soil health and soil quality assessments, as well as soil analytical methods as accepted by experienced soil scientist within the study area. The soil was sampled on three separate events to depths of 0-200 mm for initial characterization of soil and 0-50 mm to compare soil health (quality) Between tracks and In tracks of treatment plots. The values obtained for each property were compared with the optimum for vineyards and ranked accordingly. The treatment that resulted in the most desirable soil health (quality) was the straw mulch and perennial cover crop treatments.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die toestand of gesondheid van natuurlike hulpbronne is aanvaar as `n waardevolle aanduiding van volhoubare grondgebruik. Die assessering van grond gesondheid (kwaliteit) is 'n waardevolle hulpmiddel in die bepaling van die volhoubaarheid van grond bestuur stelsels. Hierdie werkstuk poog om die volhoubaarheid van grond bestuurs praktyke te evalueer vir wingerde in Robertson, Suid-Afrika wat baseer is op die huidige benadering van grond gesondheid en kwaliteit. Die tesis dek ook die huidige onsekerhede oor die konsep en definisies van terme wat gebruik word in die konsep. Die grond bestuur praktyke sluit in 'n meganiese onkruidbeheer, chemiese onkruidbeheer, jaarlikse toevoeging van `n strooi deklaag, jaarlikse en meerjarige dekgewas dekgewasse. Die doel van die studie was om (i) die geskikte grond gesondheid (kwaliteit) indikators vir wingerde in die studie area te identifiseer, (ii) die grond gesondheid (kwaliteit) indikators vir verskillende bogrond bestuur praktyke te identifiseer; (iii) die effek van verskillende grond bestuur praktyke op die algehele grond funksies te evalueer, deur dit te vergelyk met die gemete indikators vir drempelwaardes vir optimale wingerd groei; iv) 'n meer konsekwente begrip en gebruik van die terme “gesondheid” en “kwaliteit” vas te stel, soos dit verstaan en gebruik word in die algemene wetenskaplike gemeenskap, met spesifieke verwysing na die openbare gesondheidsisteem. Die grond fisiese, chemiese en biologiese eienskappe wat as indikators van grond gesondheid (kwaliteit) geselekteer was, word gebaseer op spesifieke kriteria soortgelyk aan dié wat in vorige werk op die konsep gedoen was. Die eienskappe wat geselekteer is sluit in grondtekstuur, gravimetriese waterinhoud, bulk digtheid, grond deurlugting, totalle water stabiliteit, grond pH, electriese geleiding, toeganklike N, P, K, grond organiese materiaal inhoud, grond mikrobiese massa, potensiële mineraliseerbare stikstof en grond respirasie. Die studie maak gebruik van analitiese metodes wat voorheen gebruik was vir grond gesondheid en kwaliteit, sowel as die grond analitiese metodes soos gebruik deur ervare grondkundiges binne die studie gebied. Die grondmonsters was geneem op drie afsonderlike geleenthede oor dieptes van 0-200 mm vir die aanvanklike karakterisering van grond en 0-50 mm, om grond gesondheid (kwaliteit) Tussen trekkerspore en In trekkerspore van die persele te vergelyk. Die waardes verkry vir elke eienskap was vergelyk met die optimum vir wingerde en verdeel volgens kwaliteit. Die behandeling wat die mees optimale grond gesondheid (kwaliteit) getoon het, was die strooi deklaag en meerjarige dekgewas behandelings.
Description
Thesis (MScAgric (Soil Science))--University of Stellenbosch, 2011.
Includes bibliography.
Keywords
Soil quality, Vineyards -- Soils -- South Africa -- Robertson, Soil management, Dissertations -- Soil science, Theses -- Soil science, Dissertations -- Agriculture, Theses -- Agriculture
Citation