The priesthood of believers : a critical analysis and evaluation of developments in the Ecclesiology of the Seventh-Day Adventist Church

Date
2011-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This dissertation is a critical analysis and evaluation of the teaching of the priesthood of believers and the development of ecclesiology in the Seventh-day Adventist church. The study analyses this development in Seventh-day Adventist ecclesiology by evaluating how the doctrine of the priesthood of believers has been viewed in biblical, historical, and theological contexts. The comparative analysis of (mainly, though not exclusively) the Free church ecclesiology with the aim of contributing towards the understanding of the development of the Seventh-day Adventist ecclesiology is key. The importance of the development of ecclesiology in general and more specifically within the Seventh-day Adventist church is reflected in the discussions on the priesthood of believers by Free Churches and Seventh-day Adventist church historians and theologians. This research demonstrates that the development of ecclesiology cannot be studied in isolation. Therefore the development of ecclesiology in the Seventh-day Adventist church should be viewed with the history of the Christian church in view. For the purposes of this study this implies that the reflection of the Christian church on the priesthood of believers should have an impact on the development of the history of ecclesiology within the Seventh-day Adventist church. The critical analysis and assessment of the development of Seventh-day Adventist ecclesiology highlights the importance of biblical, historical, theological and ecclesiological contexts combined, on the priesthood of believers. Therefore this highlights the importance of the doctrine of priesthood of believers in the development of ecclesiology.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie werkstuk is ‘n kritieke analisering en evaluering van die leer van die priesterskap van gelowiges en die ontwikkeling van ekklesiologie in die Seventh-day Adventist Kerk. Die studie analiseer die ontwikkeling in die Seventh-day Adventist ekklesiologie deur te evalueer hoe die doktriene van die priesterskap van gelowiges gesien word in bybelse, historiese, en teologiese konteks. Die vergelykende analisering van (hoofsaaklik, tog nie alleenlik nie) die Vrye kerkse ekklesiologie met die doel om by te dra tot die begrip van die ontwikkeling van die Sewendedagse Adventiste ekklesiologie is opperste. Die belangrikheid van die ontwikkeling van ekklesiologie in die algemeen, meer spesifiek in die Seventh-day Adventist Kerk, word gereflekteer in die gesprek oor die priesterdom van gelowiges deur die Vrye Kerke en die Sewendedagse Adventiste geskiedkundiges en teoloë. Hierdie navorsing demonstreer dat die ontwikkeling van ekklesiologie nie in isolasie bestudeer kan word nie. Daarom moet die ontwikkeling van ekklesiologie in die Sewendedagse Adventiste kerk gesien word met die geskiedenis van die Christen kerk in sig. Vir die doel van hierdie studie impliseer dit dat die refleksie van die Christen Kerk op die priesterskap van gelowiges, ‘n impak moet hê op die ontwikkeling van die geskeidenis van ekklesiologie in die Seventh-day Adventist kerk. Die kritieke analisering en assesering van die ontwikkeling van die Seventh-day Adventist ekklesiologie beklemtoon die belangrikheid van die bybelse, geskiedkundige, teologiese en ekklesiologiese konteks saamgebind om die priesterskap van gelowiges. Daarom word die belangrikheid van die doktriene van priesterskap van gelowiges in die ontwikkeling van ekklesiologie beklemtoon.
Description
Thesis (DTh)--Stellenbosch University, 2011.
Keywords
Priesthood, Believers, Dissertations -- Ecclesiology, Theses -- Ecclesiology
Citation