Task-based course design for campus communication in isiXhosa

Date
2011-03
Authors
Geldenhuys, Catharina Maria
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The central purpose of this study is to investigate the nature and properties of communication tasks employed in generic communication in isiXhosa on a university campus in South Africa within the framework of current second language theories of task-based language learning and teaching, and syllabus design for analysing those tasks, taking into account the needs of second language learners of isiXhosa in the context of campus communication. The study aims to explore questions relating to how meaning-based approaches to language teaching such as Task-based language learning and teaching have contributed to the teaching and learning of a second language in regard to the performance of the learner. One of the main aims of the task-based language learning and teaching (TBL and T) approach is to provide learners with input that are relevant to their everyday life in and outside of the language learning classroom. The aim is to further provide teachers with theorectical principles of teaching in order to influence the second language development and performance of the learner in an optimal manner. Thus the concern of TBL and T is to promote the motivation of the learner, negotiations of meanings among the learners and teacher in the classroom and optimal language development. The performance of the learners are thus positively influenced because they are now in more control of their own learning and the teacher no longer has to be the only provider of information and interaction to the language learning classroom. In order to explore the various possibilities that exist in the designing of tasks for the context of a university campus in regards to learning isiXhosa as a second language or additional language, this study investigates several components of tasks relating to cognitive and linguistic complexity, the effects the manipulation of these components might have on the language learning and elements and components of designing a syllabus, and how they influence the teaching and learning of the second language. Furthermore analyses regarding various complexity properties are conducted on the isiXhosa dialogues in order to determine criteria for syllabus designers on how tasks can be graded and sequenced within a task-based language learning and teaching syllabus for second language learners of isiXhosa.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die sentrale fokus van hierdie studie behels die ondersoek in die natuur en eienskappe van kommunikasietake wat gevind word in generiese kommunikasietake in isiXhosa by ’n universiteit kampus in Suid-Afrika, binne die konteks van hedendaagse tweede taal teorieë van taakgebasseerde taalleer en onderrig sowel as syllabus ontwerp en die analisering van daardie take aan die hand van die behoeftes van tweede taal leerders van isiXhosa in die konteks van kampus kommunikasie. Die studie beoog om vas te stel hoe betekenis-gebaseerde benaderings tot taal onderrig soos byvoorbeeld taakgebaseerde taalleer en onderrig bydra tot die onderrig en leer van ’n tweede taal in verband met die werkverrigtinge en prestasies van die leerder. Die taakgebaseerde benadering tot die leer en onderrig van ’n tweede taal beoog om die leerders toe te rus met relevante en alledaagse temas wat leerders binne en buite die klaskamer ervaar. Verder beoog hierdie benadering om opvoeders toe te rus met die nodige teoretiese beginsels van onderrig sodat tweede taal ontwikkeling sowel as die prestasies en werkverrigtinge van die leerders in ’n optimale en positiewe wyse beinvloed word. Hierdie benadering tot die leer en onderrig van taal is veral gemoeid met die positiewe bevordering van die motivering van die leerder sowel as die interaksies en vrae van betekenis tussen die leerders en die opvoeders binne die omgewing van die klaskamer sodat optimale taal ontwikkeling plaasvind. Die werkverrigtinge en prestasies van die leerder word dus positief beinvloed omdat die leerder in beheer is van sy/haar eie leer en die opvoeder is nie meer die enigste bron van inligting en interaksie in die klakamer nie. Verder ondersoek hierdie studie verskeie komponente van take wat verband hou met kognitiewe en linguisities kompleksiteit, die effek van manipulasie op hierdie komponente met betrekking tot die taalleer en die elemente en komponente van sillabus ontwerp asook hoe hierdie komponente die leer en onderrig van ’n tweede taal beinvloed. Hierdie insigte op die komponente van take skep verskeie moontlikhede vir die ontwikkeling van take in die konteks van ’n universiteit kampus met betrekking tot die leer van isiXhosa as ’n tweede taal of additionele taal. Verder verskaf die studie ook ontledings met betrekking tot die kompleksiteitseienskappe van verskeie isiXhosa dialoeë sodat ’n kriteria vir sillabus ontwerpers geskep word waarvolgens hulle take kan gradueer en in volgorde plaas binne die taakgebaseerde leer en onderrig sillabus vir tweede taal leerders van isiXhosa.
Description
Thesis (MA (African languages))--University of Stellenbosch, 2011.
Keywords
Task-based language teaching, Task-based language learning, Course design, isiXhosa, Dissertations -- African languages, Theses -- African languages, Second language acquisition
Citation