Exploring the possibility of the insurance industry as a solar water heater driver in South Africa

Date
2011-03
Authors
Kritzinger, Karin
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: South Africa is facing an energy crisis on two levels; the existing capacity to supply electricity is unable to support future growth in demand, and the electricity being produced comes mostly from coal-fired power stations with associated emission problems. The South African government has a target for renewable energy to service 23% of the country’s energy consumption by 2013. This could potentially be realised through achievement of another government target, the installation of one million Solar Water Heaters (SWHs). On a technical level, Solar Water Heaters (SWHs) represent a completely viable renewable energy alternative for South Africa. It is an established and proven technology which has the potential to have a big impact on the country’s electricity capacity problems. SWHs can be used in a variety of applications from industry to households. Most of the hot water in South African homes is heated by electric resistance heating in standard electric water heaters and there are no technical obstacles to replacing most of these with SWHs, thereby delivering a saving of up to 70% of the water heating energy bill. Water heating currently accounts for 40% of domestic electricity consumption within a residential sector that uses 20-30% of the national supply. At the macroscale, the roll out of SWH programmes is completely scalable. The benefits of SWH installation accrue to the consumer in the form of a financial saving in the long-term and to society in the form of reduced emissions. Awareness of the benefits is growing amongst the general public, commercial institutions and in government. Sales are starting to pick up due to, amongst other reasons, electricity price hikes and government subsidies for SWH installations offered through the national electricity supply company, Eskom. A national building regulation enforcing energy-efficient water heating in new buildings has been drafted and is expected to be in place by mid 2011. The rate of change from electric to solar water heaters remains disappointingly slow, however. The SWH industry in South Africa accounts for less than 10% of total hot water solutions sold. This study sought to establish the opportunities as well as possible barriers for the creation of SWH programmes within the insurance sector. Close to 50% of all standard electric water heaters installed in South Africa are procured and installed via the insurance industry due to the failure of units that have endured beyond the manufacturer’s guarantee period. This presents an opportunity for interventions that encourage policyholders to change to SWHs. Such interventions, if successful, would dramatically speed up the roll out of SWHs in South Africa. In addition the study sought to determine the barriers to the uptake of SWHs by policyholders in the case of the two insurance companies that currently have SWH programmes in operation. Data was collected through interviews with representatives in the insurance industry and a range of SWH industry stakeholders and consumers. The literature review focused on SWH policies and regulations and corporate and marketing theories. The material on transition in socio-technological systems proved especially useful in understanding the complex dynamics of the study topic. The conclusion drawn from the research is that the South African insurance industry has the capacity and opportunity to drive the penetration of SWH technology. The opportunity is, however not being exploited to anywhere near its potential. The entire system is geared towards providing a particular ‘business-as-usual’ solution. Analysis conducted in this study confirms that the system is in a “locked-in” state and extremely resistant to change. If the opportunity is to be acted on, to supplant the dominant technology for water heating installed by the insurance industry with what is currently a niche technology (SWHs), an external landscape shock is almost certainly needed. This shock to the system could be aided by interventions that target a change in the current system’s logic. The study provides some suggestions in this regard.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Suid-Afrika staar ‘n energie krisis in die gesig. Aan die een kant is die bestaande elektrisiteitsvoorsiening nie genoeg om plek te maak vir die toekomstige vraag na elektrisiteit nie en aan die ander kant word meeste van Suid-Afrika se elektrisiteit opgewek deur steenkoolaangedrewe kragstasies met gevolglike probleme as gevolg van vrylating van kweekhuis-gasse. Die Suid-Afrikaanse regering het ‘n teiken vir hernubare energie om 23% op te maak van die land se totale energie verbruik teen 2013. Hierdie teiken sou potensieel bereik kon word deur die bereiking van ‘n ander van die land se teikens, naamlik die instalering van een miljoen sonverhitters. Op ‘n tegniese vlak verteenwoordig sonverhitters ‘n lewensvatbare hernubare energie alternatief vir Suid-Afrika. Dit is ‘n beproefde tegnologie wat die potensiaal het om ‘n groot impak te hê op die elektrisiteit kapasiteitsprobleme van die land. Sonverhitters kan ‘n verskeidenheid van warm water behoeftes bevredig, van groot industrieë tot tuisverbruik. Meeste warm water in Suid-Afrikaanse huise word verhit deur standaard elektriese geisers. Daar bestaan geen tegniese hindernisse om hierdie geisers deur sonverhitters te vervang en tot 70% van die water verhittings energie rekening te bespaar nie. Water verhitting maak tans 40% van die totale huishoudelike elektrisiteits verbruik op. Die huishoudelike verbruik is 20-30% van die nasionale verbruik en selfs hoer gedurende piek. Op die makro skaal is die uitrol van sonverhitters heeltemal skaleerbaar. Die voordele van die installering van sonverhitters val die verbruiker toe in die vorm van finansiele besparing oor die lang termyn en vir die samelewing as geheel in die vorm van emissie besparings. Bewustheid van die voordele is aan die groei by die algemene publiek, kommersiele instansies en by die regering. Verkope het begin optel as gevolg van onder andere die elektrisiteits prysverhoging en die staatssubsidies vir sonverhitters aangebied via die nasionale elektrisiteits toevoer maatskappy, Eskom. A nasionale bouregulasie wat enegie doeltreffende waterverhitting sal afdwing op nuwe geboue is reeds opgestel en dit word verwag dat hierdie regulasie in plek sal wees teen middel 2011. Die koers van verandering van elektriese water verhitters na sonkrag bly egter teleurstellend laag. Die sonverhittings industrie in Suid-Afrika maak minder as 10% van die totale water verhittings mark uit. Hierdie studie het beoog om die geleenthede sowel as die moontlike versperrings tot die skepping van sonverhittings programme in die versekerings bedryf uit te wys. Die versekerings bedryf koop en installeer ongeveeer 50% van alle standaard elektriese geisers in Suid-Afrika as gevolg van elektriese geisers wat breek na die vervaardiger se waarborg verval het . As gevolg hiervan bestaan daar ‘n geleentheid vir intervensies wat polishouers aanmoedig om te verander na sonverhitters. Sulke intervensies, indien suksesvol, het die potensiaal om die uitrol van sonverhitters in die land dramaties te versnel. Verder het hierdie studie beoog om die versperrings tot die opname van sonverhitters uit te wys by twee versekerings maatskappye in Suid-Afrika wat wel sonverhittings programme het. Data is versamel deur onderhoude met verteenwoordigers van die versekeringsbedryf en ‘n reeks sonverhitting industrie belanghebbendes en verbruikers. Die literatuurstudie het gefokus op sonverhittings beleid en regulasies en korporatiese en bemarkings teorie. ‘n Literatuurstudie in oorgang in sosio-tegnologiese sisteme was veral nuttig om die komplekse dinamika van die sisteem te verstaan. Die gevolgtrekking van hierdie studie is dat die Suid-Afrikaanse versekeringsbedryf wel die kapasiteit en geleentleid het om die penetrasie van sonverhittings tegnologie te dryf. Hierdie geleentheid word egter nie gebruik tot sy volle potensiaal nie. Die ganse sisteem is gerat om ‘n spesifieke tegnologie op ‘n sekere manier te verskaf. Analise in hierdie studie bevestig dat die sisteem in ‘n geslote staat is en daar is uiterste teenkanting tot verandering. Indien hierdie geleentheid om die dominate tegnologie vir waterverhitting geinstaleer deur die versekerings bedryf te verplaas met wat op die oomblik nog ‘n niche tegnologie is (sonverhitters), is ‘n eksterne landskap skok nodig. Hierdie skok tot die sisteem kan aangehelp word deur intervensies wat ‘n verandering in die huidige sisteem logika teiken. Hierdie studie bied ‘n paar voorstelle in hierdie verband.
Description
Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2011.
Keywords
Solar water heaters -- South Africa, Renewable energy sources -- South Africa, Energy conservation -- South Africa, Water heaters -- Insurance -- South Africa, Dissertations -- Public management and planning, Theses -- Public management and planning
Citation