Performance Analysis of penalty area entrances of a South African men's professional football team

Date
2010-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The purpose of the study was to analyse the penalty area entrances of a team competing in the Premier Soccer League (PSL) in South Africa. Ten home matches of the team were analysed making use of a category set designed for the study. The main areas of analysis included the point of final action before the ball entered the penalty area, the part of the penalty area at which the entrance occurred, the method of entrance, the number of completed passes within the area, and the outcome of the entrance as well as the reason for the outcome. The results revealed that the team entered the penalty area on average 59.4 times per match and scored a goal on every 37.4 penalty area entrances. The ball being taken away by the opponents was the outcome that occurred most frequently within the penalty area (42.1% of all entries), and was largely due to interceptions by the defending team (20.7%). The next most commonly occurring event was the ball being given away by the attacking team (22.4% of all entries) and was largely as a result of the poor passing (20%). The results revealed that in order for the team to improve their ability to convert their attacking opportunities into goals, improvement of technical execution in particular passing and shooting within the critical areas of the field must be established. The results have implications for the use of performance analysis for professional teams as support for the coaching process.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die studie was om „n prestasie-profiel te ontwikkel wat die strafarea-toegang beskryf van „n professionele span wat aan die Premier Sokker Liga (PSL) in Suid-Afrika deelneem. Tien tuiswedstryde van die span is geanaliseer, gebaseer op „n kategorie wat vir die studie ontwerp is. Die vlakke van analise was eerstens die punt van finale aksie voordat die bal die strafarea binnegaan, die plek in die strafarea waar toegang plaasgevind het, die metode van toegang, die hoeveelheid afgehandelde aangee-aksies in die area en laastens die uitkoms van die toegang asook die rede vir die uitkoms. Die resultate het aangedui dat die span die strafarea ongeveer 59.4 keer per wedstryd betree en elke 37.4 „n doel aanteken deur toegang tot die strafarea te verkry. Die afneem van die bal deur „n span (42.1% van toegang) het die meeste plaasgevind nadat die bal die strafarea binne gegaan het. Dit is grotendeels te wyte aan onderskepping deur die verdedigende span (20.7%). Die weggee van die bal deur die aanvallende span (22.4% van toegang) was hoofsaaklik as gevolg van swak aangee-aksies (20%) en het ook dikwels voorgekom. Die prestasie-profiel het aangedui dat indien die span hulle vermoë wil verbeter om aanvallende geleenthede te laat eindig in „n doel, verbetering nodig is met tegniese uitvoering, veral met vaardighede ten opsigte van „n bal-aangee en doelskop. Hierdie studie is „n voorbeeld van hoe prestasie-analise aangewend kan word in professionele sokker om ondersteuning aan die afrigtingsproses te bied.
Description
Thesis (M Sport Sc (Sport Science))--University of Stellenbosch, 2010.
Keywords
Soccer, Performance analysis, Sport technology, Goal scoring, Dissertations -- Sport science, Theses -- Sport science
Citation