The effect of a metronome-based coordination training programme on the fundamental gross motor skills of children with motor development delays

Date
2010-03
Authors
Scott, Jessie Lynne
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study investigated the effect of a coordination-training programme on selected fundamental motor skills of children (ages 9 to 12) who were identified as having motor development delays. The group of participants identified included seven boys and one girl. The study followed an A-B-A reversal design. The intervention was a rhythm-based training programme. The dependent variables were the motor abilities of bilateral coordination, balance and upper-limb coordination, assessed using the BOT-2. The results of an ANOVA for dependent groups indicated a significant improvement in bilateral coordination and no change in balance. The improvement in upper-limb coordination was attributed to a familiarisation or learning effect on the test. A descriptive analysis of each child’s results revealed high variability in the effect of participation in the programme. The results of this study supported the conclusion that a rhythm-based coordination-training programme may help children with coordination problems improve their bilateral coordination, which will have a positive impact on the performance on many fundamental gross motor skills.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie het die effek van ‘n koördinasie-inoefeningsprogram op die geselekteerde fundementele motoriese vaardighede van kinders (9-12 jaar) ondersoek wat geïdentifiseer is met vertraagde motoriese ontwikkeling. Die geïdentifiseerde groep deelnemers sluit sewe seuns en een dogter in. Die studie het ‘n A-B-A omgekeerde ontwerp gevolg. Die intervensie was ‘n ritmies-gebaseerde inoefeningsprogram. Die afhanklike veranderlikes was die motoriese vaardighede van bilaterale koördinasie, balans en boonste ledematekoördinasie wat geassesser is deur middel van BOT-2. Die resultate van ‘n ANOVA vir afhanklike groepe dui ‘n beduidende verbetering aan in bilaterale koördinasie en geen verandering in balans nie. Die verbetering in boonste ledemate-koördinasie kan toegeskryf word aan vertroudheid met of leereffek van die toets. ‘n Beskrywende analise van elke kind se resultate het ‘n hoë veranderlikheid aan die lig gebring op die effek van deelname in die program. Die resultate van hierdie studie ondersteun die gevolgtrekking dat ‘n ritmies-gebaseerde koördinasie-inoefeningsprogram kinders met koördinasieprobleme kan help om hulle bilaterale koördinasie te verbeter wat ‘n positiewe impak sal hê op prestasie tydens verskeie fundamentele groot motoriese vaardighede.
Description
Thesis (M Sport Sc (Sport Science))--University of Stellenbosch, 2010.
Keywords
Metronome training, Motor delays, Children with movement problems, Motor skills of children, Dissertations -- Sport science, Theses -- Sport science
Citation