Die ontstaan en ontwikkeling van Sarie Marais as massatydskrif vir die Afrikaanse vrou

Date
1985-12
Authors
Rabe, Lizette
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
Toe Sarie uiteindelik in 1949 letterlik die lig op straat gesien het was sy die vierde volwaardige Afrikaanse vrouetydskrif en die eerste wat die vrou se lewe in alle fasette gedek het, soos in hierdie verhandeling aangetoon sal word.
Description
Thesis (MA (Journalism))--University of Stellenbosch, 1985.
Keywords
Sarie Marais (Periodical) -- History, Women's periodicals, Afrikaans, Dissertations -- Journalism, Theses -- Journalism
Citation