Die herwinning van waaisand op Walker Bay-Staatsbos, Hermanus langs die Suidwes-Kaapse kus deur van Ammophila arenaria (L) link gebruik te maak

Date
1985-12
Authors
Reyneke, P. G.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
Die ontstaan van waaisand langs die Suidwes-Kaapse kus en die geskiedenis van waaisandherwinning in die gebied word behandel. Die gebruik van Ammophila arenaria (marram) en A. breviligulata tydens die herwinning van waaisand in ander lande word bespreek. Verskillende metodes kan gebruik word om die resultate van die onderskeie behandelings op die groei van marramgras te bepaal.
Description
Thesis (MScFor (Forest and Wood Science))--University of Stellenbosch, 1985.
Keywords
Dissertations -- Forest and wood science, Theses -- Forest and wood science, Reclamation of land -- South Africa -- Cape of Good Hope, Southwestern, Ammophila arenaria, Sand dune planting, Walker Bay State Forest
Citation