Die geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog in Suid Afrika, 1899-1902, Deel VI: Die Beleg van Mafekeng tot met die slag van Bergendal

Date
1997
Authors
Visser, G. E.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Open Journal Systems
Abstract
Hierdie sesde band van Staatshistorikus J.H. Breytenbach se monumentale werk oor die Anglo-Boereoorlog, 1899 - 1902, was met sy dood op 3 Januarie 1994 nog nie heeltemal persklaar nie. Die Kommissie van Toesig, saamgestel uit historici van die Departement Geskiedenis van die Universiteit van Pretoria, het naamlik sekere aanbevelings met betrekking tot die redigering van die werk gemaak wat met sy dood nog nie afgehandel was nie. Die finale afronding en tegniese versorging van die publikasie is derhalwe deur die Staatsargiefdiens behartig, dog sonder dat daar aan Breytenbach se benadering, taal en styl getorring is.
Description
The online publication is available at http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub
Keywords
Book review, boek resensie, J.H. Breytenbach, Universiteit van Pretoria, Die Anglo-boereoorlog
Citation
Visser, G.E. 1997. Die geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog in Suid Afrika, 1899-1902, Deel VI: Die beleg van Mafekeng tot met die slag van Bergendal. Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, 27: 158-162.
Collections