Die geskiedenis van die opvoeding van meisies in Suid-Afrika tot 1910

Date
1938-11
Authors
Weder, Ilse Hedwig
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
VOORWOORD: In hierdie verhandleing het ek my dit ten doel gestel om die Geskiedenis van die Opvoeding van Meisies in Suid-Afrika te probeer weer. Daar egter die Kaapprovinsie die voorbeeld vir die opvoeding van meisies in Suid-Afrika gestel het, het ek my alleen tot genoemde provinsie bepaal. Die tydperk in die verhandeling omvat strek van ongeveer 1800 tot 1910, omdat in 1804 vir die eerste keer in die Geskiedenis van Suid-Afrika spesiale voorsiening vir die opvoeding van meisies gemaak is. Om die rede het ek my hoofsaaklik bepaal by die wer van Ds. A. Murry en die N. G. Kerk omdat ons e.g. as die baanbreker van gevorderde onderwys vir meisies kan beskou.
Description
Thesis (M.Ed) Stellenbosch University, 1938.
Bibliography
Keywords
Nederduits-Gereformeerde Kerk -- South Africa -- 19th century
Citation