Die ontwikkeling van 'n instrument vir die meting van die konstruk sielkundite diepte-orientasie

Date
1981-11
Authors
De Jager, L. C.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
AOSIS OpenJournal
Abstract
The development of an instrument (the RD-Depth Questionnaire, Form B) for measuring the construct psychological depth orientation is discussed. Results show that the questionnaire has satisfactory internal consistency and that the items of the questionnaire in general measure the same characteristic. Further research is needed to refine and improve the questionnaire until it meets all the psychometric requirements of a good measuring instrument.
Die ontwikkeling van 'n instrument (die RD-Diepte Vraelys, Vorm B) vir die meting van die konstruk sielkundige diepteoriëntasie word bespreek. Resultate dui daarop dat die vraelys bevredigende interne bestendigheid toon en dat die items van die vraelys oor die algemeen dieselfde eienskap meet. Verdere navorsing word egter nog vereis om die vraelys te verfyn en te verbeter sodat dit aan al die psigometriese vereistes van 'n goeie meetinstrument sal voldoen.
Description
The original publication is available at http://www.sajip.co.za
Keywords
Psychometric tests, Psychological depth
Citation
De Jager, L.C. 1981. Die ontwikkeling van 'n instrument vir die meting van die konstruk sielkundite diepte-orientasie. SA Journal of Industrial Psychology : Perspectives on Industrial Psychology. doi:10.4102/sajip.v0i0.327.