Patients' role expectations of home-based caregivers

Date
2008-03
Authors
Armenis, Alexander
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study investigates and describes palliative care patients’ expectations of their homebased caregivers. This paper attempts to expand on the findings of a previous study by Armenis (2006b) that reported a need to determine the occupational responsibilities of home-based caregivers within the Stellenbosch Hospice organization. Three palliative care patients were interviewed individually in unstructured interviews whereby expectations were discussed and recorded. Respondents were from the rural town of Klapmuts which is located within the broader Stellenbosch area. Responses were analyzed by means of the phenomenological methodology approach developed by Giorgi (1997). The findings indicate that patients expect physical and psychosocial care which can be divided into six sub-themes: i) hygiene; ii) feeding; iii) physical assistance; iv) communicate care; v) support; vi) need for community. This study revealed in excess of forty caring activities that study participants expect from their home-based caregivers that may be utilized as future focus areas of home-based caregiver training initiatives. Recommendations for future research include the enquiry into the role of patient relatives’ and members of the community, as essential components of the unit of care. In addition, further investigation is required to determine the specific psychosocial needs of palliative patients, their relatives, and communities located in the outlying regions of South Africa.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie doen ondersoek na en beskryf pasiënte wat palliatief (sorg van pasiënte met ongeneeslike siektes) versorg word se rolverwagtinge van hul gemeenskapsgebaseerde oppassers. Hierdie werkstuk brei uit op ‘n voorafgaande studie deur Armenis (2006b) wat ‘n behoefte geraporteer het dat duidelike beroepspesifikasies vir gemeenskapsgebaseerde oppassers wat in diens van die Stellenbosch Hospice is, bepaal behoort te word. Drie ongestruktureerde onderhoude is gevoer met pasiënte wat palliatief versorg word. Pasiënte se verwagtinge is bespreek en op ‘n oudioband vasgelê. Deelnemers aan die studie is van die dorp Klapmuts wat binne die Stellenboschdistrik geleë is. Antwoorde is geanaliseer deur die gebruikmaking van die fenomenologiese metode soos deur Giorgi ontwikkel (1997). Die bevindings toon aan dat pasiënte ‘n dringende behoefte het aan fisieke en psigo-sosiale sorg. Laasgenoemde kan in ses sub-temas verdeel word: i) higiëne ii) voeding iii) fisiese bystand iv) die komunikasie van sorg v) ondersteuning vi) behoefte aan gemeenskapsbetrokkendheid. Hierdie studie het meer as veertig aktiwiteite vasgestel wat palliatiewe pasiënte van hul gemeenskapsgebaseerde oppassers verwag. Die vasgestelde aktiwiteite mag bydra tot die bevordering van toekomstige navorsing en die opleiding van gemeenskapsgebaseerde oppassers. Hierdie studie het ‘n dringende behoefte vir die opleiding van gemeenskapsgebaseerde oppassers, wat in die Stellenboschdistrik werksaam is geïdentifiseer. Daar is ‘n behoefte aan studies wat die rol van gesinslede en die gemeenskap se verantwoordelikhede uiteensit met betrekking tot die uitvoer van palliatiewe sorg. Die behoefte aan navorsing om die spesifieke psigososiale nood van palliatiewe pasiënte, hulle gesinne, en betrokke gemeenskappe wat in die landelike dele van Suid Afrika gelëe is, vas te stel.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2013.
Keywords
Role expectations, Caregivers, Dissertations -- Psychology, Theses -- Psychology, Assignments -- Psychology
Citation