The experiences of pregnant teenagers about their pregnancy

Date
2012-03
Authors
Rangiah, Julie
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The alarming rate of teenage pregnancies among South Africans became a driving force for the researcher to investigate this particular phenomenon. The goal of this study was to explore and describe the experiences of pregnant teenagers about their pregnancy. Guided by the research question “ What are the experiences of pregnant teenagers about their pregnancy?” a scientific investigation was undertaken. The objectives set for the study were to determine their experience of their current pregnancy; to determine their knowledge of contraceptives; and to explore their experience regarding the services delivered by the health care workers. A phenomenological descriptive design with a qualitative approach was the most suitable scientific method to describe the experiences of pregnant teenagers who attend an antenatal clinic in Chatsworth, Kwazulu Natal. An interview guide or protocol that includes a list of open-ended questions based on the objectives, the literature review, and the professional experience of the researcher was designed and used to explore during each interview. The final sample consisted of ten participants. Experts in the field of nursing and research methodology were consulted to determine the feasibility and content of the study, to evaluate the research process and outcome. The researcher collected the data personally. Data was collected by means of individual interviews. The researcher did the transcription of the interviews. Ethical approval was obtained from Stellenbosch University and the relevant health authorities. Informed written consent was obtained from the participants. Parental permission was obtained for participants under the age of 18 years. Participants younger than 18 years of age also completed an assent form. Data that emerged from the data analysis was coded and categorised into sub-themes and themes. The researcher compiled a written account of the interpretations that emerged from the data analysis. In addition, member checking was done with each participant after individual interviews, to validate the transcribed data. The conceptual framework for this study was adapted from Maslow (1968). The findings suggest that there is a need for parental intervention as far as teenage pregnancy is concerned, financial difficulties associated with poverty was identified as one of the major contributing factor to teenage pregnancy, and attitudes of providers of contraceptives led to teenagers, not using contraceptives in some cases. It is recommended that services at the clinic be improved; health care workers undergo extensive training and education regarding teenage health and sexuality needs. Furthermore review and revitalisation of education programs at schools, to meet the needs of teenagers, which are constantly changing according to the times, are recommended. The involvement of parents and the community in combating issues surrounding teenage pregnancy is vital. Further research is recommended to find solutions to alleviate this problem of teenage pregnancy. All stakeholders need to work together to remedy this social problem as it is not an issue that can be dealt with in isolation.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die veronrustende voorkoms van tienerswangerskappe onder Suid-Afrikaners was die motiverende faktor vir die navorser om die studie te onderneem. Die doel van die studie was om die ervaringe van swanger tieners ten opsigte van hul swangerskap te identifiseer en te beskryf. Die wetenskaplike ondersoek is gelei deur die navorsingsvraag, “wat is die ervaringe van swanger tieners betreffende swangerskap?” Die doelwitte vir die studie was om te bepaal: die ervaringe van die huidige swangerskap; kennis betreffende voorbehoedmiddels sowel as die ervaring ten opsigte van die dienste soos gelewer deur die gesondheidswerkers. 'n Fenomenologiese, beskrywende ontwerp met 'n kwalitatiewe benadering is as die mees geskikte wetenskaplike metode beskou om die ervaringe van swanger tieners wie 'n voorgeboorte-kliniek in Chatsworth, KwaZulu-Natal bywoon, te beskryf. Die navorser het gebruik gemaak van 'n vooraf opgestelde onderhoud gids, protokol bestaande uit 'n lys van oop vrae gebaseer op die doelwitte, die literatuuroorsig en die professionele ervaring van die navorser. Die finale steekproef was tien deelnemers. Kundiges op die gebied van verpleging en navorsingsmetodologie is geraadpleeg ten opsigte van die haalbaarheid, inhoud van die studie sowel, as om die proses en uitkoms van die navorsing te evalueer. Die data is persoonlik deur die navorser versamel. Data is ingesamel deur middel van individuele onderhoude. Transkripsie van die onderhoude is deur die navorser self-gedoen. Etiese goedkeuring is vooraf verkry vanaf die Universiteit van Stellenbosch sowel as die betrokke gesondheidsowerhede. Ingeligte skriftelike toestemming is verkry van die deelnemers sowel as van die ouers in geval van minderjaige tieners. Tydens die data-analise is data gekodeer en in temas en sub- temas kategoriseer. 'n Skriftelike verslag is saamgestel ooreenkomstig die interpretasie uit die data-analise. Die navorser het na transkripsie met elke onderskeie deelnemer gekontroleer ten einde geldigheid van die data te verseker. Maslow (1968) se teorie is gebruik as konseptuele raamwerk vir die studie. Die bevindinge dui daarop dat daar 'n behoefte is aan ouerlike tussentrede betreffende tienerswangerskappe. Finansiële probleme in verband met armoede is ïdentifiseer as een van die groot bydraende faktore tot tienerswangerskappe, sowel as dat houdings van diegene wat kontrasepsie verskaf daartoe kan lei dat tieners nie wil gebruik maak van voorbehoedmiddels nie. Dit word aanbeveel dat die dienste by die kliniek moet verbeter; gesondheidswerkers uitgebreide opleiding en onderrig moet kry ten opsigte van tienergesondheid en seksualiteit behoeftes. Hersiening en vernuwing van opvoedkundige programme by skole om in die voortdurende veranderende behoeftes van tieners, te voldoen. Die betrokkenheid van ouers en die gemeenskap in die bestryding van kwessies rondom tienerswangerskappe is noodsaaklik. Verdere navorsing word aanbeveel om oplossings te vind om hierdie probleem van tienerswangerskappe aan te spreek. Alle belanghebbendes moet saamwerk om hierdie sosiale probleem op te los.
Description
Thesis (MCur)--Stellenbosch University, 2012.
Keywords
Teenage pregnancy, Dissertations -- Nursing, Theses -- Nursing
Citation