Basoeto-plaasarbeiders in die Oos-Vrystaat

Date
1955-11
Authors
Van Rooyen, A. M.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
No abstract availble
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie is om 'n beeld te verskaf van die Basoeto as plaasarbeiders. Hulle vorm as't ware 'n groep op hulle eie wat heeltemal los staan vie die Basoeto van Basoetoland. Die meeste van hierdie plaasarbeiders is in die Oos-Vrystaat gebore, en het opgegroei te midde van 'n blanke omgewing. Die gevolg is dat hulle deur 'n proses van akkulturasie 'n lewenswyse van hulle eie geskep het, wat in sekere opsigte baie van die Basoeto se ou tradisionele lewenswyse verskil. Die eintlike doel van die studie is dan om meer lig te werp op hierdie besondere lewenswyse van die plaasarbeiders.
Description
Thesis (MA) Stellenbosch University, 1955
Keywords
Sotho (African people) -- South Africa -- Free State, Eastern., Agricultural laborers -- South Africa -- Free State, Eastern., Dissertations -- Sociology and social anthropology, Theses -- Sociology and social anthropology
Citation