Holmes se Apostoliese Vaders in Grieks en Engels : ‘n moet vir elke boekrak

Date
2010-03
Authors
Jacobs, Lambert D.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
AOSIS OpenJournals
Abstract
Daar is waarskynlik bitter min tekste in die teologiese wêreld met ‘n langer Wirkungsgeschichte as die diglot-teks in Grieks (en Latyn) en Engels van die Apostoliese vaders deur die groot Engelse geleerde Joseph Barber Lightfoot (1828–1889), ‘n voormalige Hulsean- en Lady Margaret-professor in Godgeleerdheid aan Cambridge, en later biskop van Durham. Hierdie teks is finaal geredigeer en afgerond deur sy jonger kollega J.R. Harmer, waarna Macmillan in Londen dit in 1891 (twee jaar ná Lightfoot se dood) gepubliseer het. Die teks wat hier bespreek word, is op dié oerteks van Lightfoot en Harmer gegrond.
Description
Title in both English and Afrikaans. All other text in Afrikaans only.
Book availalbe in various languages.
The original publication is available at http://www.ve.org.za
Keywords
Christian literature, Early -- Greek authors, Wirkungsgeschichte, Apostolic Fathers, Lightfoot, J. B., Lady Margaret-professor, Fathers of the church, Greek, Harmer, John Reginald, 1857-1944, Holmes, Michael W., 1950-
Citation
Jacobs, L. D. 2010. Holmes se Apostoliese Vaders in Grieks en Engels : ‘n moet vir elke boekrak. Verbum et Ecclesia, 31(1), doi:10.4102/ve.v31i1.404.