Investigation of the psychological factors determining the magnitude of auditory sensation

Date
1975-11
Authors
De Jager, L. C.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
AOSIS OpenJournals
Abstract
Twintig toetslinge, 17 mans en 3 dames, tussen die ouderdomme 18 en 26 jaar is onder verskillende eksperimentele situasies getoets om die invloed van 'n aantal sielkundige faktore op die bepaling van luidheid te bepaal. Die metode van konstante stimuli is gebruik om die luidheidspeil onder die verskillende eksperimentele situasies te verkry. Die resultate van die ondersoek word bespreek in terme van toekomstige navorsing op hierdie gebied asook die implikasies wat dit vir die bedryf inhou.
Description
The original publication is available at http://www.sajip.co.za
Keywords
Noise, Auditory perception -- Psychological aspects
Citation
De Jager, L.C. 1975. Investigation of the Psychological factors determining the Magnitude of Auditory Sensation. SA Journal of Industrial Psychology; Perspectives on Industrial Psychology. doi:10.4102/sajip.v0i0.269.