Die waarneming van luiheid as basis vir die meting van geraassteuring en produktiwiteit : 'n internasionale ondersoek

Date
1976-11
Authors
Van Wyk, A. J.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
AOSIS OpenJournals
Abstract
Human perception of loudness is considered the basis for noise measurement techniques. Due to the use of 18 different internationally accepted calculation methods which lead to much confusion, an International Round Robin project was organized for the evaluation of these methods under uniform conditions. The Stevens method proved to be the best overall simulation of human perception of loudness while the Zwicker and PNdB methods produced the best results at low and high intensity levels respectively. It was furthermore concluded that cultural differences between various participating groups had no significant effect on the perception of loudness. Research results obtained at national level can therefore be projected on international standards.
Menslike waarneming van luidheid word as basis van geraasmeetmetodes beskou. As gevolg van die verwarring en - probleme wat by die gebruik van soveel as 18 internasionaal erkende meetmetodes vir geraas bestaan is 'n wêreldwye ondersoek organiseer waarin hierdie meetmetodes onder eenvormige toestande onderling vergelyk is. Die Stevens-metode word bevind die beste algemene simuleerder van menslike waarneming van luidheid te wees terwyl die Zwicker-metode op lae intensiteitspeile en die PNdB-metode op hoë intensiteitspeile goeie resultate lewer. Geen kulturele verskille tussen groepe toetslinge ten opsigte van luidheidswaarneming word identifiseer nie wat dus nasionale navorsing geprojekteer op internasionale standaarde wetenskaplik regverdig.
SA Journal of Industrial Psychology
Description
The original publication is available at http://www.sajip.co.za
Keywords
Laziness, Noise, Productivity, Effect of noise on
Citation
Van Wyk, A.J. 1976. Die waarneming van luiheid as basis vir die meting van geraassteuring en produktiwiteit: 'n Internasionale ondersoek. SA Journal of Industrial Psychology; Perspectives on Industrial Psychology. doi:10.4102/sajip.v0i0.276.