Evaluation of drop break-up after impingement on horizontal slat grids and the effect of drop size of cooling tower rain zone performance

Date
2011-12
Authors
Terblanche, Riaan
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Natural draught wet-cooling tower rain zone performance can be significantly enhanced by reducing the mean drop size in the rain zone with the installation of specially designed grids below the cooling tower fill. Drops enter the rain zone in the form of a polydisperse drop distribution, dripping from below the cooling tower fill, comprising relatively large drops. In order to design and optimize a grid for breaking up these drops, the mechanisms of drop break-up after impingement on the grid surface, referred to as splashing, straddling and dripping, need to be clearly understood. Two of these mechanisms, splashing and straddling, are therefore investigated experimentally using high speed video cameras to measure initial drop sizes, mass fractions and drop size distributions after impingement on different horizontal slats covered with a thin layer of water. The following parameters are varied independently for these experiments: drop fall distance, initial drop size, slat width and the water film thickness on the slats. Dripping from below the grid, is investigated theoretically. The effect of drop interaction on the drop size distribution in the rain zone is also investigated experimentally by measuring the drop distributions at the top and bottom of rain zones with a height of approximately 7.05 m to 7.65 m for different inlet distributions. The experimental drop break-up data, numerically obtained splash drop trajectory data and drop interaction data found in literature are used to develop a theoretical model of a purely counter flow cooling tower rain zone with and without installed grids. The model is compared to experimental data and theoretical data from literature and the predicted thermal and dynamic behaviour of the rain zone are generally found to be in good agreement with these results. Ultimately, this model is used for the optimization of the grid layout in terms of variables such as distance between the grid and the fill, slat width, slat spacing and slat height. It is found that the best drop break-up is achieved for grids comprising narrower slats with lower grid porosities as opposed to grids comprising wider slats. For the determined optimal grid layout it is found that a significant improvement in cooling tower performance can be achieved.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Nat-koeltoringreënsonevermoë kan aansienlik verhoog word deur die druppelgrootte in hierdie gebied te verklein deur roosters, wat spesifiek vir hierdie doel ontwerp is, onder die pakkingsmateriaal te installeer. Die inlaatdruppelverdeling aan die bokant van die reënsone bestaan uit ‘n verdeling van relatief groot druppels wat drip van die onderkant van die pakkingsmateriaal. Ten einde ‘n rooster te ontwerp en te optimeer wat hierdie druppels kan opbreek moet die meganismes van druppelopbreking, bekend as spatting, vurking en drip goed verstaan word. Spatting en vurking is om hierdie rede eksperimenteel ondersoek, met behulp van hoëspoed videokameras. Die volgende veranderlikes is onafhanklik verander tydens hierdie eksperimente: valafstand van die druppel, aanvanklike druppelgrootte, latwydte en die dikte van die lagie water bo-op die lat. Die dripmeganisme aan die onderkant van die rooster is slegs teoreties ondersoek. Die effek wat druppelinteraksie in die reënsone het op die druppelgrootte is ondersoek deur die druppelgroottes aan die bo- en onderkant van ‘n 7.05 m tot 7.65 m reënsone te meet vir verskillende druppelinlaatverdelings. Die eksperimentele druppeldata, sowel as numeries berekende data wat die snelheid en trajek van spatdruppels beskryf, tesame met data vir druppelinteraksies wat uit die literatuur verkry is word gebruik om ‘n teoretiese model te ontwikkel vir ‘n suiwer teenvloei koeltoringreënsone met en sonder roosters. Hierdie model word vergelyk met eksperimentele data en data wat uit die literatuur verkry is en daar is gevind dat daar oor die algemeen ‘n goeie ooreenstemming is tussen die voorspelde en gemete termiese en dinamiese gedrag van die reënsone. Uiteindelik word die model gebruik vir die optimering van die rooster in terme van die volgende veranderlikes: afstand tussen rooster en pakkingsmateriaal, latwydte, latspasiëring en lathoogte. Daar word gevind dat beter druppelopbreking verkry word deur gebruik te maak van smaller latte en ‘n laer roosterporeusiteit. Daar is gevind dat die bepaalde optimale roosteruitleg in die reënsone van ‘n koeltoring ‘n wesenlike verbetering in koeltoringvermoë tot gevolg kan hê.
Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2011.
Keywords
Rain zone, Cooling towers, Drop break-up, Splash grid, Dissertations -- Mechanical engineering, Theses -- Mechanical engineering
Citation