Changes in global governance : the case of the G20

Date
2011-12
Authors
Roen, Tomas Alfred
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The 2008 global economic crisis marks the beginning of considerable systemic changes in global governance. The ‘Group of 20’ (G20), which entered the centre stage of global governance in response to the crisis, may be seen as both a result of and as a vehicle for those changes. Representing some 85 per cent of the global economy the group has the potential to alter the international order almost by stealth. Hence, there is good reason for undertaking a deeper examination of its role in and impact on global governance. This study critically examines some of the changes in global governance embodied – and brought about – by the G20. By using analytical tools from the critical theory of Robert Cox and constructivism, it studies changes in three dimensions of global governance: the material, the institutional and the ideational, so as to achieve a holistic understanding of the nature of the changes taking place within global governance. In so doing, the study sheds light on the role of the G20 in global governance, the impact of the group on global cooperation and the nature of the shift in global governance that it represents.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die 2008 globale ekonomiese krisis kan as die begin van aansienlike sistemiese veranderinge in globale regeerkunde beskou word. Die 'Groep van 20' (G20), wat in reaksie op die krisis ’n sentrale rol in globale regeerkunde ingeneem het, kan as beide 'n resultaat en drywer van hierdie veranderinge gesien word. Die groep verteenwoordig ongeveer 85 persent van die globale ekonomie, en het dus die potensiaal om grootskaalse verandering in die internasionale orde te weeg te bring. Dit is dus belangrik om die groep se rol in globale regeerkunde meer deeglik te ondersoek. Deur gebruik te maak van analitiese metodes wat gebasseer is op die kritiese teorie van Robert Cox asook konstruktivisme, ondersoek hierdie studie veranderinge in drie dimensies van globale regeerkunde. Materiële en institusionele veranderinge, asook veranderinge binne die dimensie van idees, word geïdentifiseer met die oog op 'n meer holistiese begrip van die aard van die veranderinge. Die studie werp daardeur lig op die rol van die G20 in globale regeerkunde, die groep se impak op globale samewerking, en die aard van die magsverskuiwing in globale regeerkunde wat dit verteenwoordig.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2011.
Keywords
Theses -- Political science, Dissertations -- Political science
Citation