Optimisation of a transverse flux linear PM generator using 3D Finite Element Analysis

Date
2011-12
Authors
Schutte, Jacques
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Several transverse flux and longitudinal flux linear generator topologies exist for freepiston Stirling engine applications. In this thesis the transverse flux permanent magnet linear generators are investigated together with a back-to-back converter which can deliver the electrical energy from the linear generator to the electrical network. The transverse flux permanent magnet linear generator is geometrically optimised with the aim to maximise the power-to-weight ratio while maintaining preset power and efficiency levels. An optimised 3 kW linear generator is built and the measured results correlate to the simulation results. A close-loop current control scheme is introduced to control the current of the rectifier, which is part of the back to back converter. The transverse flux permanent magnet linear generator is connected to the input of the rectifier which has the ability to force a specific current from the generator. The measured results of the rectifier correlate to the results of the simulations that were done. The current control present some complications and it is suggested that another control scheme is used. A close-loop voltage control scheme is introduced for the control of the DC bus voltage. The DC bus is connected between the rectifier and the inverter, which is the other part of the back-to-back converter. A close-loop current control scheme is introduced to control the inverter current that flows from the inverter to the electrical network. The measured results of the inverter and the DC bus correlate to the results of the simulations that were done. The results of the system, including the generator, rectifier and inverter, tested as a unit is presented and discussed.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Verskeie tranverse vloed en longitudinale vloed lineˆere generator topologie¨e bestaan vir vrysuier Stirling enjin toepassings. In hierdie tesis word ’n transverse vloed permanente magneet lineˆere generator ondersoek saam met ’n omsetter. Die omsetter dra die elektriese energie van die generator oor aan die elektriese netwerk. Die transverse vloed permanente magneet lineˆere generator word geometries geoptimeer met die doel om die drywing-tot-gewig verhouding te maksimiseer terwyl vasgestelde drywing en effektiwiteit vlakke behou word. ’n Geoptimeerde 3kW lineˆere generator prototipe is vervaardig en die gemete resultate is geverifieer met die simulasie resultate. ’n Geslote lus stroombeheer strategie word voorgestel om die stroom te beheer van die gelykrigter, wat deel is van die omsetter. Die transverse vloed permanente magneet lineˆere generator word aan die gelykrigter, wat die vermo¨e het om ’n spesifieke stroom uit die generator te forseer, se intree verbind. Die gemete resultate van die gelykrigter wat gebou is stem goed ooreen met die van die simulasies wat gedoen is. Die stroombeheer hou komplikasies in wat bespreek word. Dus word die gebruik van ’n alternatiewe stroombeheer voorgestel. ’n Geslote lus spannings beheer strategie¨e word voorgestel om die gs. busspanning te beheer. Die gs. bus is gekonnekteer tussen die gelykrigter en die wisselrigter, wat ook deel uitmaak van die omsetter. ’n Geslote lus stroom beheer word voorgestel om die stroom te beheer wat vanaf die wisselrigter na die elektriese netwerk toe vloei. Die gemete resultate van die wisselrigter en die gs. bus stem goed ooreen met die van die simulasies wat gedoen is. Die resultate van die hele stelsel, wat die generator, gelykrigter en die wisselrigter insluit, wat as ’n eenheid getoets is word weergegee en bespreek.
Description
Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2011.
Keywords
Transverse flux, Permanent magnet motors, Linear generator, 3D Finite Element Analysis, Dissertations -- Electrical engineering, Theses -- Electrical engineering, Stirling engines
Citation