The importance of knowledge and skills transfer in the private equity, venture capital and angel investing process

Date
2009-12
Authors
Cadle, Schalk Willem
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: For any country, including South Africa, new business development is critical for the sustained growth and development of the economy. In this study the impact of the transfer of knowledge and skills by the investor to the investee and the impact on the success of private equity, venture capital and angel investments, new business development in South Africa and internationally is researched. A literature study is firstly conducted to determine, from literature, the importance of the transfer of knowledge and skills by the investor to the investee of a new venture. The results from recent research conducted in the United States of America and Europe is also included to determine current global development tendencies. The research highlighted factors, other than merely having a good business idea, which determines the success of a new venture. The global research clearly demonstrates that the active involvement of the angel investors, venture capitalists and private equity investors in new ventures, through the transfer of knowledge and skills, determines the success of the investment in new business development. The survey that was done in the South African venture capital environment seems to support this outcome although the South African market sector is in the early stages of development and focuses mainly on private equity and not so much new business development.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Nuwe besigheidsontwikkeling is krities vir enige land, ingeslote Suid Afrika, om deurlopende en volhoubare groei en ontwikkeling van die land se ekonomie te verseker. Hierdie studie het die impak van die oordrag van kennis en vaardighede op die sukses van privatekapitaal- , waagkapitaal- (alternatiewelik – nuwebesigheidsbeleggings) en engelbeleggings in nuwebesigheidsbeleggings vir Suid Afrika en Internationaal, nagevors. ‘n Literatuurstudie om die belangrikeid van die oordrag van kennis en vaardighede, van die belegger na die nuwe besighede, in die gemelde belggingsprosesse vir nuwebesigheidsbeleggings te bepaal, is eerstens gedoen. Die uitkoms van navorsings wat onlangs in die Verenigde State van Amerika en Europa gedoen is, is ook ingesluit om die huidige internationale ontwikkelingstendense rakende nuwebesigheidsbeleggings te bepaal. Die navorsing het die klem geplaas op ander belangrike faktore anders as slegs ’n goeie besigheidsidee, wat die sukses van ‘n nuwe besigheid bepaal. Die internasionale navorsing het duidelik aangedui dat die aktiewe betrokkenheid van beleggers, engel-, waagkapitaal en privatebeleggers, deur die oordrag van kennis en vaardigheid aan die nuwe besigheid, die sukses van die nuwe besigheid en dus die belegging bepaal. Die opname wat in Suid Afrika gedoen is, ondersteun hierdie internasionale bevinding alhoewel die Suid Afrikaanse nuwebesigheidsbeleggings sektor in die vroeë stadium van ontwikkeling is en daar hoofsaaklik gekonsentreer word op privatekapitaalbeleggings, “private equity investments”, terwyl die werklike nuwebesigheidsbeleggings nie soveel aandag geniet nie.
Description
Thesis (MComm (Business Management))--University of Stellenbosch, 2009.
Keywords
Private equity, Venture capital, Angel investors, Knowledge transfer, Skills transfer, Dissertations -- Business management, Theses -- Business management
Citation