Die armes hoef nie altyd met ons te wees nie

Date
2010-04
Authors
Sithole, Abel
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch Business School (USB)
Abstract
Die samelewing raak maklik immuun teen mense se armoede. Party sal dalk sê dis deels vanweë die Bybelse argument dat ons die armes altyd met ons sal hê. Of dit kan wees dat, hoewel meer welvarende mense bewus is dat armoede bestaan, die verskynsel so veelvlakkig en ingewikkeld is – en so fi sies verwyder – dat dit moeilik is om ten volle te begryp.
Description
Keywords
Poverty, Poverty -- Social aspects, Poor people -- Social conditions
Citation
Sithole, Abel. 2010. Die armes hoef nie altyd met ons te wees nie. USB agenda magazine, 2010(1)