Masters Degrees (Agricultural Economics)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Masters Degrees (Agricultural Economics) by Author "Beyers, Carla"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemExploring food loss and waste along the biltong value chain in the Western Cape, South Africa(Stellenbosch : Stellenbosch University, 2017-03) Beyers, Carla; Hoffman, Louwrens C.; Hoffmann, Willem H.; Stellenbosch University. Faculty of AgriSciences. Agricultural Economics.AFRIKAANSE OPSOMMING : Ten spyte van Suid-Afrika wat bekend is vir biltong, is daar vandag min gepubliseerde navorsing oor die gewilde produk. In Suid-Afrika, was totale biltong verkope in 2015 meer as R2,5 miljard. Dit sal belangrik wees vir biltong verwerkers in Suid-Afrika om potensiele marke raak te sien in die bedryf, veral vir die binnelandse mark. Onlangse, het groot skaal biltong verwerkers meer bekend geword. As gevolg van die groote van hierdie segment (30 ton droe produkt per maand) is dit belangrik om die wetenskap te verstaan agter die verwerking. Die sektor wat ondersoek was, fokus hoofsaaklik op die produksie van biltong en droewors. Die studie verduidelik die waardeketting en indetifiseer 'n paar verwerkings verliese aan die begin van die maak van biltong tot op die winkel se rakke. Daarom was die doel van hierdie navorsing om te kyk hoeveel biltonggaan verlore in die biltong ketting van Suid-Afrika. Die studie het 'n beskrywings studie benadering. Dit behels die versameling van kwalitatiewe en kwantitatiewe data in die vorm van vraelyste en opvolg vraelyste van sekondere verwerkers (biltong makers) en winkels in die waardeketting. Die inligting sluit in pryse en hoeveel tyd voeg waarde by, die maak van biltong. 'n Totaal van veertien biltong verwerkers en drie winkels het aan die studie deel geneem. Hierdie studie beklemtoon die voordele van die waardeketting analise as 'n nuttige hulpmiddel om 'n produk in 'n seckor te verstaan. Die resultate van hierdie studie het lae verwerkings verliese bevestig. Verwerkings verliese sluit verlies voor verwerking, verwerking self en na verwerkings verliese. Al drie verwerking verliese gedurende die verwerking en die handelaar punte van biltong en droewors is min. Totale voor verwerkings is 3% vir die rou vleissnitte, wat sening en bloedverlies insluit. Verwerkings verlies is 0,01%; Dit sluit in totale droe produkte wat nie geskik is vir verkoop aan kleinhandelaars nie per maand. Die naverwerkings verlies is die grootste ekonomiese verlies. Die naverwerkings verlies is aangeteken teen 0,01% tot 0,05% van die totale maandelikse droe produksie. Een handelaar se naverwerkings verlies is aangeteken teen 4%. Die mees algemene rede vir die verlies is muf op die droe produkte. Die hoofrede vir lae verliese is die aard van die kort termyn verkope soos geidentifiseer tydens die analise van toegevoegde waarde aan tyd. Die tyd aan toegevoegde waarde word aangedui deur die tyd wat toegelaat word van die maak van biltong tot op die winkels se rakke. Die tyd is slegs sowat vyf dae. Dit sluit in sny van rou vleis en droogmaak verwerking van biltong en droewors. Daarom beweeg die produk vinnig deur die verwerkings stadium na die kleinhandelspunte.