Spreke en saamleef : oor korrektheid en waarheid in Suid-Afrika se kultuurpolitieke diskoers

Van Niekerk, Anton A. (2014-12)

CITATION: Van Niekerk, A. A. 2014. Spreke en saamleef: oor korrektheid en waarheid in Suid-Afrika se kultuurpolitieke diskoers. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 54(4):726-730.

The original publication is available at http://www.scielo.org.za

Article

Johan Degenaar begin sy opstel oor “Die paradigma van volksnasionalisme” in sy bundel Moraliteit en Politiek (Degenaar 1976) met ’n verhaal oor 'n insident wat hy die vorige jaar meegemaak het. Nodeloos om daarmee rekening te hou dat dit gebeur het in die hoogty van Suid-Afrika se apartheidsbedeling. Ek neem hierdie verhaal van Degenaar as my vertrekpunt vir ’n kort besinning oor politieke korrektheid.

ENGLISH SUMMARY : No abstract available. korrektheid.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/99056
This item appears in the following collections: