Exploring the viability of a cognitive behavioural therapy-based activity for usage in a future anxiety intervention programme within the South African context

Date
2016-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT : Anxiety disorders constitute one of the most prevalent mental health problems in youth. High incidences of fear and anxiety symptoms have also been reported in research on South African children over the last decade; indicating a need for effective anxiety interventions specifically developed for South African children. However, there have been fewer studies to research the underpinning of cognitive behavioural therapy (CBT) based interventions for specific vulnerable children in the South African context. The study aimed to establish whether this proposed group of vulnerable South African children between the ages of 10 and 13 years possess the skills that are needed for engagement in CBT. The research objectives were twofold, firstly to explore whether a group of vulnerable South African children between the ages of 10 and 13 years could distinguish between thoughts, feelings and behaviours and secondly to determine if feedback during assessment improved performance. The participants consisted of a sample of 52 children between the ages of 10 and 13 years from a poverty-stricken neighbourhood in Stellenbosch, South Africa. A biographical questionnaire was completed by the researcher. The data collection commenced with the researcher asking the children to tell their favourite story. This created a child-friendly environment and was a good introduction to the CBT-based activity. The data collection was conducted in the child’s choice of language. As the researcher is not proficient in Xhosa, a translator was used. Taking into account cognitive developmental theory, cognitive behavioural theory as well as ecological systems theory, this activity was analysed quantitatively. Most of the participants could discriminate between thoughts, feelings and behaviours suggesting that they understand the core skills needed for participating in CBT. Conclusions will be drawn about the viability of this CBT-based activity for usage in a future anxiety intervention programme within the South African context.
AFRIKAANSE OPSOMMING : Angs is een van die mees algemeenste geestesgesondheids probleme onder die jeug. Hoë voorkoms van vrees en angssimptome is ook gerapporteer in navorsing oor Suid-Afrikaanse kinders die afgelope dekade. Die behoefte is uitgespreek vir die ontwikkeling van effektiewe angs intervensies spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders. Daar was egter minder studies gedoen om die onderskrywing van kognitiewe gedragsterapie gebaseerde intervensies gemik op spesifiek weerlose kinders in die Suid-Afrikaanse konteks na te vors. Die doel van die huidige studie was om vas te stel of die voorgestelde groep weerbare Suid-Afrikaanse kinders tussen die ouderdomme van 10 en 13 jaar oor die nodige vaardighede beskik vir deelname aan kognitiewe gedragsterapie. Die navorsingsdoelwit was tweeledig, eerstens om te ondersoek of a groep weerlose Suid-Afrikaanse kinders tussen die ouderdomme van 10 en 13 jaar kon onderskei tussen denke, gevoel en gedrag en tweedens om te bepaal of terugvoering gedurende assessering hul prestasie verbeter het. Die deelnemers het bestaan uit ‘n steekproef van 52 kinders tussen die ouderdomme van 10 en 13 jaar woonagtig in ‘n behoeftige woonbuurt in Stellenbosch, Suid-Afrika. ‘n Biografiese vraelys was voltooi deur die navorser. Die data insameling het begin deurdat die navorser die kinders gevra het om hul gunsteling storie te vertel. Hierdie het ‘n kindervriendelike atmosfeer geskep en was ‘n goeie inleiding tot die kognitiewe gedragsterapie gebaseerde aktiwiteit. Die data insameling is gedoen in die kind se keuse van taal. Omdat die navorser nie Xhosa magtig is nie, was daar gebruik gemaak van ‘n vertaler. Met in agneming van die kognitiewe ontwikkelings teorie, die kognitiewe gedrags teorie asook die ekologiese sisteem teorie, was die aktiwiteit kwantitatief ontleed. Die meeste van die deelnemers kon onderskei tussen denke, gevoel en gedrag, wat dui daarop dat hul die kern vaardighede wat nodig is vir deelname aan kognitiewe gedragsterapie begryp. Gevolgtrekkings sal gemaak word oor die lewensvatbaarheid van hierdie kognitiewe gedragsterapie gebaseerde aktiwiteit vir gebruik in ‘n toekomstige angs voorkoming program in die Suid-Afrikaanse konteks.
Description
Keywords
Cognitive behavioural therapy (CBT), Anxiety disorders -- South Africa, Anxiety in children -- South Africa, UCTD, Anxiety disorders -- Treatment
Citation