Teaching violin holistically: towards a deeper understanding of the Colourstrings violin approach

Björkman, Mia Holly (2016-03)

Thesis (MMus)--Stellenbosch University, 2016.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this study is to discover how the Colourstrings violin approach is an expression of the philosophy of holistic education. This is achieved through a thorough literature review of firstly the philosophy of holistic education, followed by the Colourstrings violin approach. The eight main principles of holistic education are highlighted and the pedagogical material of the Colourstrings approach is analysed to give the reader a deeper understanding of the approach. These principles are then used to find the correlations and possible differences between the philosophy of holistic education and that of the Colourstrings violin approach. The researcher comes to the conclusion that the Colourstrings approach has been constructed with the education of the whole child as primary aim, in the same way that holistic education endeavours to educate all aspects of the child. Holistic education involves all school subjects in a school setting, thus comparing it to an approach which involves only the subject of the violin within a private tuition setting has its limitations. Nevertheless, the researcher finds major similarities between the two philosophies, which prove that the Colourstrings violin approach develops all facets of the child, and as such can be viewed as an expression of the philosophy of holistic education

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die studie is om te ondersoek in watter mate die Colourstrings vioolbenadering ’n vergestalting is van die holistiese opvoedingsfilosofie. Om dit te bereik is ’n deeglike literatuurstudie van eerstens die holistiese opvoedingsfilosofie en daarna die Colourstrings vioolbenadering gedoen. Die agt hoof beginsels van die holistiese opvoedingsfilosofie word uitgelig en die Colourstrings pedagogiese materiaal word geanaliseer om die leser dieper insig in hierdie benadering tot vioolonderwys te gee. Hierdie beginsels word dan gebruik om die ooreenkomste en die verskille tuseen die holisties opvoedingsfilosofie en die Colourstrings vioolbenadering uit te lig. Die navorser het tot die gevolgtrekking gekom dat die Colourstrings vioolbenadering ontwerp is met die doel om die kind as geheel by sy vioolonderrig te betrek, op dieselfde wyse wat holistiese onderwys poog om alle aspekte van die kind as mens in die onderwysproses op te voed. Die beperking van hierdie vergelyking lê natuurlik daarin dat holistiese onderwys bemoei is met die volle spektrum van onderwerpe waarmee ’n kind in sy skoolloopbaan te doen kry, terwyl die Colourstrings vioolbenadering beperk is tot een onderwerp, naamlik vioolonderrig, in ’n meer intieme opset. Ten spyte hiervan, het die navorser gevind dat daar duidelike ooreenkomste is tussen Colourstringsbenadering en die holistiese opvoedingsfilosofie, en dat die Colourstrings vioolbenadering as sulks gesien kan word as ’n uitdrukking van die holistiese opvoedingsfilosofie. Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/98811
This item appears in the following collections: